dc.contributor.author |
De Jager, W
|
|
dc.contributor.author |
Viviers, A.M.
|
|
dc.date.accessioned |
2015-05-14T12:45:51Z |
|
dc.date.available |
2015-05-14T12:45:51Z |
|
dc.date.issued |
1997 |
|
dc.identifier.citation |
De Jager, W. & Viviers, A.M. (1997). Die evaluering van 'n bestuursopleidingskursus met behulp van die posmandjie-tegniek. Tydskrif vir bedryfsielkunde, 1997, 23.3. |
en |
dc.identifier.issn |
0258-5200 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/18626 |
|
dc.description.abstract |
Die cffektiwiteit van 'n bestuursopleidingskursus is geevalueer aan die hand van gedragverandering soos gemeet deur twee posmandjies van dieselfdc mocilikhcidsgraad. Uitkomsevaluering is gedocn om tc bepaal of leeroordrag plaasgevind het, met ander woorde, of the nuut aangeleerde bestuursvaardighede in die toepassing van die bcstuursdimensies beplanning, organisering en beheer wei na die tyd in die konteks van werkgedrag manifesteer.
Bcduidende verskille tussen die eksperimentcle en die kontrole groep is gevind. Dit is ondersoek met behulp van cnkelveranderlike -variansie-ontleding. Die bestuursopleidingskursus kon effektief va nuit die gedragbeoordelings-benadering gemeet word by twee groepe, waar s legs die een groep aan 'n bestuursopleidingskursus blootgestel word om te kon bepaal of bestuursgedrag verander het. Die studie benut die posmandjie-tegniek as kursusevalueringsinstrument. |
en |
dc.language.iso |
Afrikaans |
en |
dc.title |
Die Evaluering van bestuuropleidingskurses met behulp van die posmandjie-tegniek |
en |
dc.type |
Article |
en |
dc.description.department |
Industrial and Organisational Psychology |
en |