Institutional Repository

Die verband tussen werkstevredenheid en koherensiesin by bestuurders

Show simple item record

dc.contributor.author Van der Westhuizen, Sanet
dc.contributor.author Rothmann, S
dc.date.accessioned 2014-07-16T13:11:31Z
dc.date.available 2014-07-16T13:11:31Z
dc.date.issued 1999
dc.identifier.citation Coetzee, S.C. & Rothmann, S. (1999). Die verband tussen werkstevredenheid en koherensiesin by bestuurders. Tydskrif vir Bedryfsielkunde, 25(3), 31-38. en
dc.identifier.issn 02585200
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/13659
dc.description.abstract ABSTRACT Job satisfaction is a complex variable and is in£uenced by situational factors of the job environment as well as dispositional characteristics of an individual.The aim of this study was to determine the possible relationship between sense of coherence and job satisfaction.The Minnesota Satisfaction Questionnaire and Sense of Coherence Scale were administered on 81members of the management of an organisation.The results showed that there is a moderate correlation between the sense of coherence and the job satisfaction of managers. OPSOMMING Werkstevredenheid is ’n komplekse veranderlike enword bei«nvloed deur situasionele faktore in die werksomgewing, asook disposisionele eienskappe van die individu. Die doel van hierdie ondersoek was om die moontlike verband tussen koherensiesin en werkstevredenheid te bepaal. Die Minnesota tevredenheidsvraelys en Koherensiesinvraelys is op 81 lede van die bestuurskorps van ’n organisasie afgeneem. Die resultate van die empiriese ondersoek dui aan dat daar wel ’n matige verband tussen koherensiesin en werkstevredenheid van bestuurders bestaan. en
dc.language.iso Afrikaans en
dc.title Die verband tussen werkstevredenheid en koherensiesin by bestuurders en
dc.type Article en
dc.description.department Industrial and Organisational Psychology en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics