dc.contributor.author |
Snyman, A.
|
|
dc.contributor.author |
Neethling, J.
|
|
dc.date.accessioned |
2017-08-18T08:03:53Z |
|
dc.date.available |
2017-08-18T08:03:53Z |
|
dc.date.issued |
2015 |
|
dc.identifier.citation |
Snyman, AM. & Neethling, J. (2015). Verbreking van die psigologiese kontrak tussen werknemer en werkgewer, en gedingsvatbare persoonlikheidskrenking. LitNet Akademies (Regte). 12(1), 333-361. |
en |
dc.identifier.issn |
1995-5928 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/23032 |
|
dc.description.abstract |
Afgesien van die formele, skriftelike dienskontrak tussen werkgewers en werknemers, bestaan
daar ook ’n stel ongeskrewe wedersydse verwagtinge tussen hierdie partye: sogenaamde
#
X
¤
dat die ooreenkoms wedersyds is, dit wil sê dat ’n gemeenskaplike verstandhouding albei die
partye tot ’n bepaalde handelswyse van gee en neem verbind. Die psigologiese kontrak word
verbreek deur middel van die werknemer se ervaring dat daar nie aan die verwagtinge voldoen
word nie, wat weer tot negatiewe emosionele reaksies aanleiding kan gee. Die verbreking van
die psigologiese kontrak kan dus ’n negatiewe invloed op die diensverhouding uitoefen, maar
meer nog, dit kan ’n ernstige uitwerking op die betrokke werknemers se persoonlikheid hê. Die
werkgewer se gedrag kan inderdaad gedingsvatbare psigiese letsels (soos stres, depressie
en sintuiglike gevoelskrenking), vernedering (eerskending), laster (skending van die goeie
naam) en ’n skending van privaatheid en identiteit tot gevolg hê. Ten einde gedingsvatbaar
te wees, moet die persoonlikheidskrenking aan al die vereistes van die interdik, die actio
iniuriarum of die aksie weens pyn en lyding, voldoen. Veral die onregmatigheidsvereiste,
wat aan die hand van die boni mores- (regsoortuiging van die gemeenskap-) maatstaf
beoordeel moet word, speel hier ’n belangrike rol. In hierdie verband is die verbreking van
die psigologiese kontrak nie per se deliktueel onregmatig nie, maar kan dit as ’n faktor by die
onregmatigheidsbeoordeling in ag geneem word. Solatium word as vergoeding ook toegeken
vir persoonlikheidskrenking weens ’n onbillike arbeidspraktyk wat in beginsel nie verskil van
die genoegdoening vir persoonlikheidskrenking ingevolge die iniuria-reg nie. Die vereistes vir
hierdie twee skuldoorsake is nietemin nie dieselfde nie.
Trefwoorde: a |
en |
dc.language.iso |
en |
en |
dc.publisher |
LitNet Akademies |
en |
dc.subject |
Psychological Contract |
en |
dc.subject |
Actio Iniuriarum |
en |
dc.subject |
Action for pain and suffering |
en |
dc.subject |
Unfair labour practice |
en |
dc.title |
Verbreking van die psigologiese kontrak tussen werknemer en werkgewer, en gedingsvatbare persoonlikheidskrenking |
en |
dc.type |
Article |
en |
dc.description.department |
Human Resource Management |
en |