Institutional Repository

'n Terapeutiese program vir die gesin met 'n chroniese siek ouer

Show simple item record

dc.contributor.advisor Le Roux, J. G. en
dc.contributor.author Van der Merwe, Susanna Johanna en
dc.date.accessioned 2009-08-25T10:48:52Z
dc.date.available 2009-08-25T10:48:52Z
dc.date.issued 2002-01
dc.date.submitted 2002-01-31 en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/1018
dc.description Text in Afrikaans
dc.description Summaries in English and Afrikaans
dc.description.abstract The aim of this study was to design a therapeutic programme for families with a chronically ill parent(s). The literature study explored the nature of chronic disease and its effect on the family. Chronic disease affects every family member. The impeding effect of chronic disease detectable in maladjusted family role and in relational and communication problems between family members. A decrease in the general functioning of the family also became evident. An empirical investigation, in which twenty families with a chronically ill parent (or parents) were involved, was carried out. The empiric study confirms that family members need support and that chronic disease has a negative effect on the family system. It also verifies that these families do not make use of available support services. The possibility that one or more of the family members may be traumatised, should be a strong diagnostic consideration for the therapist. Based on the literature study and the results of the empirical investigation, a therapeutic programme was designed for a family. The programme empowers family members to deal with the disease more effectively and enables them to gain insight in dealing with its trauma. en
dc.description.abstract Die doel van hierdie navorsing was om 'n terapeutiese program vir gesinne met 'n chroniese siek ouer(s) te ontwerp. Die aard van chroniese siekte sowel as die effek daarvan op die gesin, is in die literatuurstudie nagevors. Daar is bevind dat chroniese siekte elke gesinslid raak. Die belemmerde effek van chroniese siekte word sigbaar in wanaangepaste gesinsrolle, verhoudings- en kommunikasieprobleme tussen gesinslede en 'n afname in algemene funksionering van die gesin. 'n Empiriese ondersoek is uitgevoer waarby twintig gesinne met 'n chroniese siek ouer of ouers betrek is. Die empiriese ondersoek het bevestig dat die gesinslede 'n behoefte aan ondersteuning openbaar, chroniese siekte wel 'n negatiewe effek op die gesinsisteem uitoefen en dat hierdie gesinne nie gebruik maak van die beskikbare professionele ondersteuningsdienste nie. Die moontlikheid dat een of meer van die gesinslede getraumatiseer is, behoort 'n sterk diagnostiese oorweging by die terapeut te wees.Op grand van die literatuurstudie en die resultate van die empiriese ondersoek, is die terapeutiese program vir die gesin ontwerp. Die program bemagtig die gesinslede om die siekte beter te hanteer, om ir"lsig te verkry in die siekte en om die trauma van die siekte te verwerk.
dc.format.extent 1 online resource (ix, 109 leaves)
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 362.8286
dc.subject.lcsh Terminally ill -- Family relationships
dc.subject.lcsh Terminally ill parents -- Family relationships
dc.subject.lcsh Chronic diseases -- Psychological aspects
dc.subject.lcsh Chronically ill -- Family relationships
dc.subject.lcsh Parent and child
dc.subject.lcsh Families -- Counseling of
dc.subject.lcsh Adjustment (Psychology)
dc.subject.lcsh Family psychotherapy
dc.title 'n Terapeutiese program vir die gesin met 'n chroniese siek ouer en
dc.type Dissertation en
dc.description.department Educational Studies en
dc.description.degree M. Ed. (Guidance and Couselling) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics