Van Loggerenberg, Mary
(1992-11)
Die doel van hierdie studie was om die belewinge van die kind in die
enkelouergesin te identifiseer.
Die belewinge van skok, skuldgevoelens, woede, verwarring, vrees,
onsekerheid, angs, oorbeskerming, sosiale verleentheid, ...