Pinho, Sonia DC; Coetzee, Melinde; Schreuder, A.M.G.
(2005)
Die doel met hierdie studie was om die verwagtinge en beskouing van mentees en mentees omtrent 'n formele mentorprogram binne die Suid-Afrikaanse werkskonteks te ondersoek. Gerieflikheidsteekproefneming is aangewend om ...