Badenhorst, Charlotte Henrietta
(2013-06)
Die doelstelling van hierdie kwalitatiewe navorsing was om die leerder in die primêre
skool, wat ander afknou, se psigiese lewensaktualisering te verken en te beskryf.
Om hierdie doelstelling te bereik, is bepaalde ...