Retief, Annemarie
(1994-10)
Die doel van die studie is om die leefwereld van die aggressiewe
adolessente seun te verken.
Aggressie word beskou as 'n gedragsafwyking wat op fisieke, verbale
of passiewe wyses kan manifesteer. Die oorsake van aggressiewe ...