Aan die hand van 'n literatuur- en empiriese studie is daar ondersoek
ingestel na die fenomene skuld en skaamte. Vir diagnosering is daar onderskeid tussen die
emosies gemaak. Dit blyk dat die belewing ...
Skuldgevoelens is 'n emosie wat aile mense een of ander tyd in hulle lewens ervaar.
Daar is egter diegene wat daagliks gebuk gaan onder skuldgevoelens en met die gevolge daarvan
worstel, byvoorbeeld depressie, ...