Louw, Gerrit Johannes.
(2001-06)
Die doel van die studie was om organisasietraagheid as stremmende fenomeen te
konseptualiseer en die manifestasie daarvan te ondersoek binne 'n tipiese
werkorganisasie.
Aandag is gegee aan organisasietransformasie binne ...