Van Schalkwyk, Helena Claudina
(1996-11)
As korrektief op die tradisionele opvatting dat geskiedenis
primer politieke geskiedenis is, word 'n holistiese benadering
tot die Ballingskaptydperk (586-538 v C) voorgestel om 'n meer
komprehensiewe beeld van die tyd ...