Hierdie navorsing handel oor ouderdom en geslag as veranderlikes in die salutogenese paradigma. Die salutogenese paradigma het sy ontstaan en ontwikkeling aan verskeie navorsingsperspektiewe te danke. Daar is reeds op ...
Hierdie ondersoek handel oor die psigometriese verwantskappe tussen verskeie konseptualiserings van psigologiese optimaliteit. Die konsepte selfaktualisering (vanuit 'n humanistiese raamwerk), gevoel van koherensie en ...