Die doel van die ondersoek sentreer rondom die verband tussen denkontwikkeling (‘n kognitiewe veranderlike) en prestasie in Afrikaans as tweede taal. Denkont-wikkeling is egter nie die enigste kognitiewe veranderlike wat ...
Hierdie studie fokus op die taalontwikkeling en -verryking van senior kleuters in
milieubenadeelde gemeenskappe. Die ondersoekgroep is 'n A:fiikaanssprekende Kleurling- en
Griekwagemeenskap. Dit blyk dat die ouers in ...