This study deals with identifying risk factors using measuring instruments in the relationshlp
between stepmothers and adolescent stepdaughters in reconstituted families. Risk factors can
complicate the relationshlp ...
Die kwaliteit van die ouer-kindverhouding het 'n kardinale invloed op die emosionele, sosiale, kognitiewe en konatiewe ontwikkeling van die kind. In hierdie studie is die interaksies tussen die
ouer en kind tydens die ...
'n Ondersoek is onderneem om vas te stel watter invloed skofwerk op ouerkindverhoudinge
het.
'n Literatuurstudie is uitgevoer om die invloed van skofwerk op mense en
gesinsfunksies te bepaal. Vraelyste ten opsigte van ...
Die algemene persepsie bestaan dat dit 'n struikelblok is om 'n enigste kind te wees omdat
hierdie kinders meestal sosio-emosionele probleme ervaar. Hulle word getipeer as onder
andere selfsugtig, eensaam, afhanklik, ...