Multikulturele onderwys is die uitkoms van demokratiseringstendense wereldwyd.
Die Verenigde State van Amerika, Zimbabwe en die Republiek van Suid-Afrika is as eksemplare geselekteer om die wordingsgang van multikulturele ...
In elke samelewing kan die jeug as 'n opsigselfstaande groep geldentifiseer word. Die unieke eienskappe van die jeugfase lei tot die ontstaan· van konstruktiewe of subkulturele
jeuggroeperinge en destruktiewe of kontrakulturele ...