Hierdie studie handel oor die effek van tuisskoling op tuisleerders, met die fokus op hul sosiale ontwikkeling
en akademiese prestasie.
Deur middel van 'n literatuurstudie word bevestig dat ouers tuisskoling onderneem, ...
Hierdie studie handel oor derdekultuur-kinders in Suid-Afrika met die fokus daarop om die fenomeen aan ouers, kinders, onderwysers, sielkundiges en ander belangstellendes bekend te stel.
Derdekultuur-kinders is die term ...