Unisa Institutional Repository

Effek van tuisskoling op die sosiale ontwikkeling en akademiese prestasie van die pre-adolessent

Show full item record

Title: Effek van tuisskoling op die sosiale ontwikkeling en akademiese prestasie van die pre-adolessent
Author: Bester, Dierdré
Abstract: Hierdie studie handel oor die effek van tuisskoling op tuisleerders, met die fokus op hul sosiale ontwikkeling en akademiese prestasie. Deur middel van 'n literatuurstudie word bevestig dat ouers tuisskoling onderneem, onder andere op grond van ontevredenheid met die verlaging van akademiese standaarde en negatiewe sosialiseringspatrone wat in die staatskole voorkom. Daarteenoor is die kritiek teen tuisskoling gewoonlik ten opsigte van die moontlike benadeling van die tuisleerders wat betref hul akademiese standaard en verminderde en ontoereikende sosialiseringsmoontlikhede. 'n Empiriese studie is onderneem deur fokusgroeponderhoude met tuisskolers te voer en vergelykbare statistiese gegewens in te win deurdat die graad 4-tuisleerders 'n akademiese prestasietoets aflê en die graad 7-tuisleerders 'n verhoudingevraelys invul. Hierdie studie bevestig dat: • tuisleerders, in vergelyking met leerders in staatskole, beter in 'n prestasietoets presteer en dus nie akademies benadeel word nie • tuisleerders se stand van sosialisering goed met dle gestandaardiseerde norm vergelyk. This study deals with the effect of home schooling on the home leamer, focussing on social development and academic achievement. It is validated through a literature study indicating that home schooling is undertaken by parents mostly because of discontent with lowering academic standards and the prevalence of negative socialising patterns in government schools. Criticism levelled against home schooling, normally focuses on the possible disadvantages hereof, with regards to academic achievement and fewer opportunities to socialise. An empirical study is undertaken, by interviewing home schoolers, and gathering comparable statistical data through conducting academic achievement tests with Grade 4 home learners, whilst Grade 7 home learners completed a relationship questionnaire. This study confirms that: • home learners attain better results than learners in government schools in the achievement test and that they are therefore not academically disadvantaged; • the level of socialisation of home learners compares favourably with the standardised norm
Description: Text in Afrikaans
URI: http://hdl.handle.net/10500/934
Date: 2009-08-25
Citation:


Files in this item

Files Size Format View
dissertation.pdf 8.636Mb PDF View/Open

This item appears in the following Collection(s)

Show full item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics