Nortjé, André
(1997-11)
Die studie ondersoek die inligtingswaarde van dividende as 'n moontlike verldaring van
die waargenome aandeleprysreaksie op dividendaankondigings. Twee algemene hipoteses
is getoets, naamlik dat 'n betekenisvolle verandering ...