Institutional Repository

Historical overview of specific local government transformatory developments in South Africa.

Show simple item record

dc.contributor.author Tsatsire, I.
dc.contributor.author Raga, K.
dc.contributor.author Taylor, D.
dc.contributor.author Nealer, Eric
dc.date.accessioned 2018-01-11T15:38:54Z
dc.date.available 2018-01-11T15:38:54Z
dc.date.issued 2009-05
dc.identifier.citation Tsatsire, I, Raa, K., Taylor, D. and Nealer, E.J. Historical overview of specific local government transformatory developments in South Africa. New Contree, No. 57, May 2009. en
dc.identifier.issn 0379-9867
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/23513
dc.description.abstract In hierdie artikel word die evolusie van plaaslike regering in Suid-Afrika sedert 1652 oorkoepelend beskou met ‘n spesifieke klem op veral plaaslike bestuur vanaf 1994 Suid-Afrika bestuur het, het dit spoedig nodig geblyk in die Kaapprovinsie. Nou ‘n nuwe politieke bestel dat die aard en omvang van die transformasie van plaaslike regering in terme van die verskillende bevolkingsgroepe en politieke ideologieë van die vorige politieke bestelle ondersoek en beskryf behoort te word. ‘n Aantal wetgewende voorskrifte aangaande transformasie in die land se plaaslike regeringstrukture word in die artikel aangespreek. Dit word onder andere aangevoer dat die grondwetlike en ander wetgewende behoeftes en voorskrifte asook die openbare diensleweringsagterstande die skuif na ontwikkelende plaaslike regering met uitgebreide openbare raadpleging en deelname bewerkstellig het.. Die historiese plek en rol van die vorige Swart plaaslike owerhede en die Indiër en Kleurling Bestuurskomitees onder die vorige Nasionale Party regering word ook onder die loep geneem. Laastens word daar ‘n opsomming verskaf aangaande die pre-interim, interim (1993 tot 1998) en finale fase (2000) van die herstrukturering van die Suid-Afrikaanse plaaslike regeringsfeer. en
dc.language.iso en en
dc.publisher University of North West: Department of History en
dc.subject Local Government Transformation en
dc.subject Environmental Acts en
dc.subject Evolution of local governance en
dc.subject South Africa en
dc.title Historical overview of specific local government transformatory developments in South Africa. en
dc.type Article en
dc.description.department Public Administration en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics