Institutional Repository

`n Prysbepalingsmodel vir mieliemeulens

Show simple item record

dc.contributor.advisor Cronje, J. J. L. en
dc.contributor.author Liversage, Johann Henry en
dc.date.accessioned 2009-08-25T11:00:45Z
dc.date.available 2009-08-25T11:00:45Z
dc.date.issued 2009-08-25T11:00:45Z
dc.date.submitted 2003-01 en
dc.identifier.citation Liversage, Johann Henry (2009) `n Prysbepalingsmodel vir mieliemeulens, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/2133> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/2133
dc.description.abstract Die doel van hierdie studie is om `n omvattende prysbepalingsmodel te ontwikkel vir vinnige bewegende voedselsoorte, met spesifieke verwysing na die mieliemeelbedryf. Deur navorsing wat gedoen is het dit aan die lig gekom dat daar nie `n enkele model bestaan wat prysbepaling in totaal aanspreek nie. Die model wat in hierdie verhandeling ontwikkel is, sal kan dien as `n omvattende prysbepalingsmodel en ook diegene wat nie bekend is met die prysbepalingsproses nie, tot voordeel strek. Hoofstuk 2 bied `n literatuurstudie van die faktore of komponente wat tydens prysbepaling verantwoord moet word. Hoofstuk 3 bied `n empiriese oorsig van die prysbepalingsmetodes wat TWK meulens aangewend het om die pryse van hulle klaarprodukte te bepaal, en hoe `n prysbepalingsmodel aangewend is om die winsgewendheid van die meulens te verhoog. Hoofstuk 4 word gewy aan die ontwikkeling van `n omvattende prysbepalingsmodel wat deur die mieliemeulebedryf en ander vervaardigers van vinnig bewegende voedselsoorte aangewend kan word. Hoofstuk 5 verskaf `n samevatting en riglyne vir verdere navorsing. en
dc.format.extent 1 online resource (xi, 179 leaves)
dc.language.iso en en
dc.subject Pricing models en
dc.subject Maize industry en
dc.subject.ddc 338.520968
dc.subject.lcsh Pricing -- South Africa
dc.subject.lcsh Corn -- Prices -- South Africa
dc.subject.lcsh Corn industry -- South Africa
dc.subject.lcsh Corn -- Milling -- South Africa
dc.title `n Prysbepalingsmodel vir mieliemeulens en
dc.type Dissertation en
dc.description.department Business Management en
dc.description.degree M.Com. (Business Management) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics