|
Unisa Institutional Repository
|
`n Prysbepalingsmodel vir mieliemeulens
Show full item record
|
Title:
|
`n Prysbepalingsmodel vir mieliemeulens |
|
Author:
|
Liversage, Johann Henry
|
|
Abstract:
|
Die doel van hierdie studie is om `n omvattende prysbepalingsmodel te ontwikkel vir vinnige bewegende voedselsoorte, met spesifieke verwysing na die mieliemeelbedryf. Deur navorsing wat gedoen is het dit aan die lig gekom dat daar nie `n enkele model bestaan wat prysbepaling in totaal aanspreek nie. Die model wat in hierdie verhandeling ontwikkel is, sal kan dien as `n omvattende prysbepalingsmodel en ook diegene wat nie bekend is met die prysbepalingsproses nie, tot voordeel strek.
Hoofstuk 2 bied `n literatuurstudie van die faktore of komponente wat tydens prysbepaling verantwoord moet word.
Hoofstuk 3 bied `n empiriese oorsig van die prysbepalingsmetodes wat TWK meulens aangewend het om die pryse van hulle klaarprodukte te bepaal, en hoe `n prysbepalingsmodel aangewend is om die winsgewendheid van die meulens te verhoog.
Hoofstuk 4 word gewy aan die ontwikkeling van `n omvattende prysbepalingsmodel wat deur die mieliemeulebedryf en ander vervaardigers van vinnig bewegende voedselsoorte aangewend kan word.
Hoofstuk 5 verskaf `n samevatting en riglyne vir verdere navorsing. |
|
URI:
|
http://hdl.handle.net/10500/2133
|
|
Date:
|
2009-08-25 |
|
Citation:
|
|
Files in this item
This item appears in the following Collection(s)
Show full item record
Search UnisaIR
Browse
-
All of UnisaIR
-
This Collection
My Account
Statistics