Institutional Repository

'n Ondersoek na die regsbeskerming van die vrou se huweliksverhouding tydens die klassieke Romeinse reg

Show simple item record

dc.contributor.advisor Stoop, B. C.
dc.contributor.advisor Hosten, W. J.
dc.contributor.author Jacobs, Annalize en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:49Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:49Z
dc.date.issued 1997-06 en
dc.identifier.citation Jacobs, Annalize (1997) 'n Ondersoek na die regsbeskerming van die vrou se huweliksverhouding tydens die klassieke Romeinse reg, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16995> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16995
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract In hierdie ondersoek is navorsing gedoen oor die Romeinse huweliksverhouding ten einde vas te stel of die klassieke Romeinse reg die Romeinse vrou se huweliksverhouding beskerm het indien dit deur haar man se wangedrag geskend is. Die navorsing het getoon dat, soos in die Suid-Afrikaanse reg, die Romeinse huweliksverhouding teen die klassieke tydperk 'n consortium omnis vitae met veral morele huwelikspligte was en dat die nie-nakoming van hierdie pligte op wangedrag en skending van die huweliksverhouding neergekom het. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat, soos in die moderne reg, ook die Romeinse man die huweliksverhouding kon skend deur wangedrag, beperkte vorme van seksuele wangedrag, iniuria en bigamie. Die klassieke Romeinse reg het egter nie aan die Romeinse vrou direkte regsbeskerming verleen by die man se skending van die huweliksverhouding deur wangedrag nie. Sy het egter wel indirekte regsbeskerming in die vorm van toevlugof afskrikmiddels (soos egskeiding en die dos) geniet.
dc.description.abstract In this study research has been done on the Roman marital relationship in order to determine whether classical Roman law protected the Roman wife's marital relationship if it had been breached by her husband's misconduct. Research has shown that by the classical period, as in South African law, the Roman marital relationship was a consortium omnis vitae with primarily moral marital duties. Non-compliance with these duties amounted to misconduct and breach of the marital relationship. It was concluded that, as in modern law, the Roman husband too could be in breach of his marital relationship through misconduct, limited forms of sexual misconduct, iniuria and bigamy. However, classical Roman law did not grant the Roman wife any direct legal protection where her husband was in breach of the marital relationship because of misconduct. She nevertheless enjoyed indirect legal protection in the form of deterrents (such as divorce and the dos).
dc.format.extent 1 online resource (viii, 218 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject Roman Law
dc.subject Roman marriage
dc.subject South African Law of Marriage
dc.subject Consortium omnis vitae
dc.subject Roman marital relationship
dc.subject South African marital relationship
dc.subject Husband's breach of marital relationship
dc.subject Sexual misconduct
dc.subject Other misconduct
dc.subject Bigamy
dc.subject Legal protection of wife
dc.subject.ddc 340.54 en
dc.subject.lcsh Marriage (Roman law) en
dc.subject.lcsh Marriage law -- South Africa en
dc.subject.lcsh Women (Roman law) en
dc.subject.lcsh Women -- Legal status en
dc.title 'n Ondersoek na die regsbeskerming van die vrou se huweliksverhouding tydens die klassieke Romeinse reg en
dc.description.department Law
dc.description.degree LL.M. en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics