Institutional Repository

Die perspektief van die vroulike outeur op die Vlaamse koloniale era

Show simple item record

dc.contributor.advisor Roos, H. M.
dc.contributor.author Van der Merwe, Anna Susanna Petronella
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:23Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:23Z
dc.date.issued 1996 en
dc.date.issued 1996-11
dc.identifier.citation Van der Merwe, Anna Susanna Petronella (1996) Die perspektief van die vroulike outeur op die Vlaamse koloniale era, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16262> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16262
dc.description Text in Afrikaans en
dc.description.abstract In hierdie verhandeling word die tekste van onderskeidelik Mireille Cottenje (Dagboek van Carla - 1968), Daisy Ver Boven (Mayana - I974 ), Henriette Claessens (Afscheid van Rumangabo - 1983) en Lieve Joris (Terug naar Kongo - 1987) bespreek as verteenwoordigend van die koloniale literatuur deur die vroulike outeur. Die doel is om vas te stel hoe daar deur die vroue outeur in die Vlaamse letterkunde aan die Afrika-ervaring gestalte gegee is. Eerstens word 'n oorsig van die begrip koloniale literatuur gegee en daama word literer-histories op die Vlaamse Afrika-literatuur vanaf die prekoloniale- tot die postkoloniale era gefokus. Nadat 'n analise van die tekste gedoen is om die individuele perspektiewe te evalueer, blyk dit dat die vroue outeurs in 'n groot mate gemeenskaplike visies in hul siening van die koloniale era openbaar. 'n Beeld van die koloniale Kongo soos dit in die ervaringswereld van die vroue outeurs bly voortleefhet, kan so verkry word af
dc.description.abstract In this thesis, the texts of Mireille Cottenje (Dagboek van Carla - 1968), Daisy Ver Boven (Mayana - 1974), Henriette Claessens (Afscheid van Rumangabo - 1983) and Lieve Joris (Terug naar Kongo - 1987) were respectively studied as representative of the colonial literature written by female authors. The aim is to establish how stature is given in the literature to the Africa experience by the female author. In the first instance the concept colonial literature is discussed followed by a historical review of the Flemish African literature from the pre-colonial to the postcolonial era. After an analysis has been completed to evaluate the individual perspectives of the different authors, it appears that the female authors reveal shared perspectives in their views on the colonial era. Through knowledge of the work of these authors, an image of the colonial Congo can be found, as it lives on in the world of the female literator en
dc.format.extent 1 online resource (109 leaves) en
dc.language.iso In hierdie verhandeling word die tekste van onderskeidelik Mireille Cottenje (Dagboek van Carla - 1968), Daisy Ver Boven (Mayana - I 97 4 ), Henriette Claessens (Afscheid van Rumangabo - 1983) en Lieve Joris (Terug naar Kongo - 1987) bespreek as verteenwoordigend van die koloniale literatuur deur die vroulike outeur. Die doel is om vas te stel hoe daar deur die vroue outeur in die Vlaamse letterkunde aan die Afrika-ervaring gestalte gegee is. Eerstens word 'n oorsig van die begrip koloniale literatuur gegee en daama word literer-histories op die Vlaamse Afrika-literatuur vanaf die prekoloniale- tot die postkoloniale era gefokus. Nadat 'n analise van die tekste gedoen is om die individuele perspektiewe te evalueer, blyk dit dat die vroue outeurs in 'n groot mate gemeenskaplike visies in hul siening van die koloniale era openbaar. 'n Beeld van die koloniale Kongo soos dit in die ervaringswereld van die vroue outeurs bly voortleefhet, kan so verkry word af
dc.language.iso af
dc.subject Central Africa en
dc.subject Congo/Zaire
dc.subject Imperialism en
dc.subject Colonialism en
dc.subject Mission of civilization en
dc.subject Paternalism en
dc.subject Racism
dc.subject Primitiveness en
dc.subject Acculturation en
dc.subject Evolue fr
dc.subject Declaration of independence en
dc.subject Flemish-African literature en
dc.subject Pre-colonial and postcolonial literature en
dc.subject Female authors en
dc.subject Motives en
dc.subject Perspectives en
dc.subject.ddc 839.31099287 en
dc.subject.lcsh Cottenjé, Mireille -- Dagboek van Carla en
dc.subject.lcsh Ver Boven, Daisy -- Mayana en
dc.subject.lcsh Claessens, Henriëtte -- Afscheid van Rumangabo du
dc.subject.lcsh Joris, Lieve -- 1953- -- Terug naar Kongo du
dc.subject.lcsh Colonies in literature en
dc.subject.lcsh Racism in literature en
dc.subject.lcsh Flemish literature -- 20th century -- History and criticism en
dc.subject.lcsh Imperialism in literature en
dc.subject.lcsh Flemish literature -- Women authors -- History and criticism en
dc.subject.lcsh Women authors, Belgian -- Political and social views en
dc.subject.lcsh Zaire -- In literature en
dc.title Die perspektief van die vroulike outeur op die Vlaamse koloniale era en
dc.type Dissertation en
dc.description.department Afrikaans and Theory of Literature en
dc.description.degree M.A. (Afrikaans) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics