Unisa Institutional Repository

Lewe na die dood in die Joods-Christelike tradisie teen die agtergrond van wêreldgodsdienste

Show full item record

Title: Lewe na die dood in die Joods-Christelike tradisie teen die agtergrond van wêreldgodsdienste
Author: De Vos, Bernabé Jean Gerhard
Abstract: Where do we find the first evidence of a belief in life after death, and a divide or separation in the afterlife? We find answers in the primal and traditional religions in Africa and America, Hinduism, Buddhism, Egypt, Babylonia, Persia, Hellenism, the Bible and the apocrypha. There had been a preparation for the work and words of Jesus. He is unique. After His death and resurrection as historical figure, He never died again. He is our guarantee for life after death. His Gospel includes eternal heaven as well as eternal hell. He is proclaimed as Saviour. The New Testament uses metaphors to convey the reality of heaven and hell. Not only do we find kerugma about the afterlife, but also information. The message has also transformation as a goal.Hier word ondersoek waar die eerste getuienis gevind kan word dat die mens in die lewe na die dood begin glo het. Daarna word ondersoek waar ons die eerste getuienis vind dat mense begin glo het in 'n skeiding na die dood. Hier word antwoorde gevind by die primate religiee, die tradisionele godsdienste van Afrika en Amerika, die vroee-Hindoelsme van Indie; die Boeddhisme; Egipte; Babilonie (Irak); die Zoroastrisme van Persie (Iran); die Hellenisme van die Grieks-Romeinse wereld; die Ou Testament; die apokaliptiek in die apokriewe - die Intertestamentere literatuur en die Nuwe Testament. Daar was 'n voorbereiding vir die koms van Jesus Christus. As gevolg van sy kruisdood en opstanding staan Jesus uit as historiese figuur in die wereldgeskiedenis. Hy is uniek. Na sy opstanding het Hy nooit weer gesterf nie. Jesus Christus is die waarborg dat mense ook sal lewe na die dood. In sy prediking het Hy by sekere elemente van die bestaande gedagtes oor die lewe na die dood aangesluit. Hy het verkondig dat daar 'n hemel en 'n hel sal wees as ewige seen of ewige straf. Die Evangelie hied die realiteite van die hemel en die hel in beeldspraak aan, om daardeur die dringende boodskap tuis te bring. Christus word verkondig as die Verlosser van sondeskuld en die ewige straf, tot die ewige ]ewe. Die gegewens in die Nuwe Testament oor die hemel en die hel het dus nie net steeds kerugmatiese waarde nie, maar dit bevat ook inligting (informasie) en het ook transformasie ten doel.
Description: Text in Afrikaans with summaries in Afrikaans and English
URI: http://hdl.handle.net/10500/1492
Date: 2009-08-25
Citation:


Files in this item

Files Size Format View
thesis.pdf 4.190Mb PDF View/Open

This item appears in the following Collection(s)

  • Unisa ETD [3808]
    Electronic versions of theses and dissertations submitted to Unisa since 2003

Show full item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics