Institutional Repository

Lewe na die dood in die Joods-Christelike tradisie teen die agtergrond van wêreldgodsdienste

Show simple item record

dc.contributor.advisor König, Adrio en
dc.contributor.author De Vos, Bernabé Jean Gerhard en
dc.date.accessioned 2009-08-25T10:53:41Z
dc.date.available 2009-08-25T10:53:41Z
dc.date.issued 2009-08-25T10:53:41Z
dc.date.submitted 2006-10-25 en
dc.identifier.citation De Vos, Bernabé Jean Gerhard (2009) Lewe na die dood in die Joods-Christelike tradisie teen die agtergrond van wêreldgodsdienste, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/1492> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/1492
dc.description Text in Afrikaans with summaries in Afrikaans and English
dc.description.abstract Where do we find the first evidence of a belief in life after death, and a divide or separation in the afterlife? We find answers in the primal and traditional religions in Africa and America, Hinduism, Buddhism, Egypt, Babylonia, Persia, Hellenism, the Bible and the apocrypha. There had been a preparation for the work and words of Jesus. He is unique. After His death and resurrection as historical figure, He never died again. He is our guarantee for life after death. His Gospel includes eternal heaven as well as eternal hell. He is proclaimed as Saviour. The New Testament uses metaphors to convey the reality of heaven and hell. Not only do we find kerugma about the afterlife, but also information. The message has also transformation as a goal. en
dc.description.abstract Hier word ondersoek waar die eerste getuienis gevind kan word dat die mens in die lewe na die dood begin glo het. Daarna word ondersoek waar ons die eerste getuienis vind dat mense begin glo het in 'n skeiding na die dood. Hier word antwoorde gevind by die primate religiee, die tradisionele godsdienste van Afrika en Amerika, die vroee-Hindoelsme van Indie; die Boeddhisme; Egipte; Babilonie (Irak); die Zoroastrisme van Persie (Iran); die Hellenisme van die Grieks-Romeinse wereld; die Ou Testament; die apokaliptiek in die apokriewe - die Intertestamentere literatuur en die Nuwe Testament. Daar was 'n voorbereiding vir die koms van Jesus Christus. As gevolg van sy kruisdood en opstanding staan Jesus uit as historiese figuur in die wereldgeskiedenis. Hy is uniek. Na sy opstanding het Hy nooit weer gesterf nie. Jesus Christus is die waarborg dat mense ook sal lewe na die dood. In sy prediking het Hy by sekere elemente van die bestaande gedagtes oor die lewe na die dood aangesluit. Hy het verkondig dat daar 'n hemel en 'n hel sal wees as ewige seen of ewige straf. Die Evangelie hied die realiteite van die hemel en die hel in beeldspraak aan, om daardeur die dringende boodskap tuis te bring. Christus word verkondig as die Verlosser van sondeskuld en die ewige straf, tot die ewige ]ewe. Die gegewens in die Nuwe Testament oor die hemel en die hel het dus nie net steeds kerugmatiese waarde nie, maar dit bevat ook inligting (informasie) en het ook transformasie ten doel.
dc.format.extent 1 online resource (323 leaves)
dc.language.iso af en
dc.subject Africa en
dc.subject Annihilation
dc.subject Babylonia
dc.subject Egypt
dc.subject Hell
dc.subject Hellenism
dc.subject Heaven
dc.subject Hinduism
dc.subject Resurrection
dc.subject Universalism
dc.subject Zoroastrianism
dc.subject Afrika
dc.subject Annihilisme
dc.subject Babilonie
dc.subject Egipte
dc.subject Hel
dc.subject Hellenisme
dc.subject Hemel
dc.subject Hindoeisme
dc.subject Opstanding
dc.subject Universalisme
dc.subject Zoroastrisme
dc.subject.ddc 202.3
dc.subject.lcsh Future life -- History of doctrines
dc.subject.lcsh Resurrection -- History of doctrines
dc.subject.lcsh Heaven -- History of doctrines
dc.subject.lcsh Hell -- History of doctrines
dc.subject.lcsh Death -- Religious aspects
dc.title Lewe na die dood in die Joods-Christelike tradisie teen die agtergrond van wêreldgodsdienste en
dc.type Thesis en
dc.description.department Systematic Theology and Theological Ethics en
dc.description.degree D.Th. (Systematic Teology) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

  • Unisa ETD [12175]
    Electronic versions of theses and dissertations submitted to Unisa since 2003

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics