|
Unisa Institutional Repository
|
Misdaadvoorkoming by nywerhede: 'n gevallestudie by Transvaal Suiker Beperk
Show simple item record
| dc.contributor.advisor |
Conradie, Herman |
en |
| dc.contributor.author |
Kruger, Johannes Frederick Eric |
en |
| dc.date.accessioned |
2009-08-25T10:48:49Z |
|
| dc.date.available |
2009-08-25T10:48:49Z |
|
| dc.date.issued |
2009-08-25T10:48:49Z |
|
| dc.date.submitted |
2002-06-30 |
en |
| dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/1010 |
|
| dc.description |
Text in Afrikaans |
|
| dc.description.abstract |
Hierdie navorsing fokus op misdaadvoorkoming by nywerhede met Transvaal Suiker Beperk
as geselekteerde studieveld. Die meganiese en fisiese misdaadvoorkomingsmaatreëls aan die
hand van Oscar Newman se verdedigbare mimte model is as basis gebruik. Bestaande
misdaadvoorkomingsmaatreëls te Transvaal Suiker Beperk is geëvalueer en aanbevelings is
gemaak waar nodig. Die waarde van primêre fisiese versperrings ten opsigte van
misdaadvoorkoming is beklemtoon tydens hierdie studie. Sonder die ondersteuning van
konvensionele elektronika, en die insette van die mensfaktor, is fisiese
misdaadvoorkomingsmaatreëls van geringe waarde. Omgewingsontwerp sluit hierby aan.
Effektiewe misdaadvoorkoming verg deurlopende kreatiewe denke met toepaslike optrede. |
en |
| dc.format.extent |
1 online resource (131 leaves) |
|
| dc.language.iso |
en |
en |
| dc.language.iso |
af |
|
| dc.subject |
Misdaadvoorkoming |
|
| dc.subject |
Verdedigbare ruimte |
|
| dc.subject |
Omgewingsontwerp |
|
| dc.subject |
Versperrings |
|
| dc.subject |
Elektronica |
|
| dc.subject |
Tegnologie |
|
| dc.subject.ddc |
364.490968 |
|
| dc.subject.lcsh |
Crime prevention -- South Africa -- Case studies |
|
| dc.subject.lcsh |
Crime prevention and architectural design -- South Africa -- Case studies |
|
| dc.subject.lcsh |
Security systems -- South Africa -- Case studies |
|
| dc.subject.lcsh |
Industries -- Security measures -- South Africa -- Case studies |
|
| dc.subject.lcsh |
Sugar trade -- Security measures -- South Africa -- Case studies |
|
| dc.title |
Misdaadvoorkoming by nywerhede: 'n gevallestudie by Transvaal Suiker Beperk |
en |
| dc.type |
Dissertation |
en |
| dc.description.department |
Criminolgy |
en |
| dc.description.degree |
M. A. (Criminology) |
en |
Files in this item
This item appears in the following Collection(s)
Show simple item record
Search UnisaIR
Browse
-
All of UnisaIR
-
This Collection
My Account
Statistics