Unisa Institutional Repository

Misdaadvoorkoming by nywerhede: 'n gevallestudie by Transvaal Suiker Beperk

Show full item record

Title: Misdaadvoorkoming by nywerhede: 'n gevallestudie by Transvaal Suiker Beperk
Author: Kruger, Johannes Frederick Eric
Abstract: Hierdie navorsing fokus op misdaadvoorkoming by nywerhede met Transvaal Suiker Beperk as geselekteerde studieveld. Die meganiese en fisiese misdaadvoorkomingsmaatreëls aan die hand van Oscar Newman se verdedigbare mimte model is as basis gebruik. Bestaande misdaadvoorkomingsmaatreëls te Transvaal Suiker Beperk is geëvalueer en aanbevelings is gemaak waar nodig. Die waarde van primêre fisiese versperrings ten opsigte van misdaadvoorkoming is beklemtoon tydens hierdie studie. Sonder die ondersteuning van konvensionele elektronika, en die insette van die mensfaktor, is fisiese misdaadvoorkomingsmaatreëls van geringe waarde. Omgewingsontwerp sluit hierby aan. Effektiewe misdaadvoorkoming verg deurlopende kreatiewe denke met toepaslike optrede.
Description: Text in Afrikaans
URI: http://hdl.handle.net/10500/1010
Date: 2009-08-25
Citation:


Files in this item

Files Size Format View
dissertation.pdf 5.939Mb PDF View/Open

This item appears in the following Collection(s)

Show full item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics