Institutional Repository

Adolessente seuns se houding ten opsigte van seksuele losbandigheid : 'n sosio- opvoedkundige perspektief

Show simple item record

dc.contributor.advisor Dicker, Anne-Mari
dc.contributor.author Nelson, Thalita
dc.date.accessioned 2012-11-12T12:12:11Z
dc.date.available 2012-11-12T12:12:11Z
dc.date.issued 2012-09
dc.identifier.citation Nelson, Thalita (2012) Adolessente seuns se houding ten opsigte van seksuele losbandigheid : 'n sosio- opvoedkundige perspektief, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/7758> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/7758
dc.description Text in Afrikaans, abstracts in English and Afrikaans en
dc.description.abstract Adolescent behaviour is characterised as a cognitive, social and personality developing phase. Hormones can have a big influence on the cognitive and social developing of an adolescent boy. Adolescent boy’s behaviour can influence their attitudes towards developing of values. Moral values develop during adolescence. Limitations in the developing of cognitive skills in adolescent boys can lead to immoral experimenting. Attitudes of anxiety and a low self confidence can develop. Licentiousness is when a person acts outside the norm of moral values of an environment. Sexual licentiousness is behaviour that is unacceptable in social norms of the environment. Moral values are behaviour that is acceptable in a social environment. An Adolescent with a larcenous lifestyle does not have any moral values. The descriptive research method is used for the problem statement and to enquire into the objectives of the research. The Social Development Theory possesses to the enormous power to elevate and accelerate the expansion and development of human capabilities in any field. Social development organises human energies and activities at higher levels to achieve greater results. Development increases the utilisation of human potential. The question that is being asked is: Which factors influence adolescent boys’ attitudes towards sexual licentiousness and which socio educational situations can decrease the complex problem. The adolescent, however, still experiences problems in making the appropriate decisions in life. Decisions that may have far reaching implications for their future. en
dc.description.abstract Adolessensie is ‘n fase van kognitiewe, sosiale en persoonlikheidontwikkeling. Hormone in die adolessente fase by seuns kan ‘n invloed hê op die kognitiewe en sosiale ontwikkeling van die adolessent. Dit kan veroorsaak dat adolessente op ‘n baie vroeë ouderdom gekonfronteer word met hul houdings tot ontwikkeling. Morele waardes ontwikkel tydens adolessensie. Morele onrypheid by die adolessent kan bly voortbestaan as gevolg van kognitiewe beperkings. Dit veroorsaak houdings van minderwaardigheid en vrees. Losbandigheid word in die morele sin gebruik as ’n persoon onsedelik lewe. ’n Adolessent met ’n losbandige leefstyl het ’n gebrek aan sedelike kodes. Sedes is gewoontes en gedrag wat deur ’n sosiale gemeenskap as normaal beskou word. Seksuele losbandigheid is gedrag in stryd met goeie waardes van die sosiale omgewing. Die beskywende kwantitatiewe navorsingsmetode is gebruik om die probleemstelling en doelwitte te ondersoek. Die sosiale ontwikkelingsteorie is gebruik as ‘n komponent om die proses waar die adolessent menslike vaardighede en houdings ontwikkel te beskryf. Die vrae wat ontstaan is dus: Eertens: Watter faktore gee aanleiding tot adolessente se houdings ten op sigte van seksuele losbandigheid Tweedens: Is daar sosio-opvoedkundige situasies wat die verskynsel kan verminder? Die adolessent ondervind steeds probleme om regte besluite in die allerdaagse lewe te neem. Besluite wat vêrrykende gevolge vir die toekoms inhou. af
dc.format.extent 1 online resource (140 leaves) : color illustrations en
dc.language.iso af en
dc.subject Sexual licentiousness en
dc.subject Adolescent en
dc.subject Attitudes towards sexual licentiousness en
dc.subject Seksuele losbandigheid af
dc.subject Adolessensie af
dc.subject Houdings teenoor losbandigheid af
dc.subject.ddc 155.51825
dc.subject.lcsh Moral development en
dc.subject.lcsh Teenage boys -- Sexual behavior en
dc.subject.lcsh Teenage boys -- Attitudes en
dc.subject.lcsh Adolescent psychology en
dc.title Adolessente seuns se houding ten opsigte van seksuele losbandigheid : 'n sosio- opvoedkundige perspektief af
dc.title.alternative Adolescent boys’ attitudes towards sexual licentiousness : a socio educational perspective en
dc.type Dissertation en
dc.description.department Educational Studies en
dc.description.degree M. Ed. (Sosio-Opvoedkunde)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics