Le Roux, Abraham Stefanus
(1992-12)
In hierdie verhandeling is bepaal dat kommunikasie 'n beduidende rol in klaskamerbestuur binne technikonverband vervul. Aan die hand van 'n driepoot-klaskamerbestuursmodel is aangetoon dat 'n aangename klasatmosfeer 'n ...