Institutional Repository

Browsing Department of Psychology of Education by Advisor "Burger, Sanet"

Browsing Department of Psychology of Education by Advisor "Burger, Sanet"

Sort by: Order: Results:

  • Botha, Margaretha Johanna (1995-11)
    In hierdie studie word die effek van ouerlike begunstiging op die leefwereld van die adolessent aangespreek. Uit die literatuurstudie blyk dit dat die kwaliteit van die ouerkindverhouding, asook die verskil in 'n ouer se ...
  • Bouwer, Magdalena Alida (1995-11)
    Die doel van hierdie studie was om vas te stel hoe vaderlike werkloosheid die leefwereld van die adolessent beinvloed. In 'n poging om die adolessent se leefwereld te verstaan, was dit nodig om die adolessent-in-totaliteit ...
  • Theron, Gesiena Catharina (1997-11)
    Wiskunde as taal van die wetenskap en tegnologie is een van die weinige vakke wat spesifiek as voorvereiste vir die bestudering van sekere studierigtings gestel word. Leerlinge met Wiskunde-angs word verhoed om hul ware ...
  • Fredericks, Claude Ramon (1998-12)
    Twenty seven of forty one learners at a remedial school were identified as having negative self-esteem. The learners self-esteem correlated with their barriers to learning. Hypnosis was considered as a possible technique ...
  • Oosthuizen, Jan Adriaan (1995-06)
    Die invloed van die persoonskonstruk, lokus van kontrole, op die akademiese prestasie van leerlinge in die senior sekondere skoolfase is aangespreek. Literatuur bevestig 'n verband tussen lokus van kontrole en akademiese ...
  • Nair, Meenatchie Shunmugam (1995-11)
    with the emergence of multiculturalism and the opening up of schools to all races in South Africa, the education system is undergoing enormous changes. Educators and pupils are faced with unfamiliar cultures, languages and ...

Search UnisaIR


Browse

My Account