Kloppers, Daniel Frederik
(2021-06)
Geweld en skoolgeweld veroorsaak ernstige maatskaplike ontwrigting in Suid-Afrika.
Die metodes waarmee skoolgeweld tans hanteer word, is oneffektief en meestal op
mag en dissipline gegrond. Die doel van hierdie navorsing ...