Institutional Repository

Opvoedkundig-sielkundige riglyne vir die terapeutiese hantering van die verlies- en treurproses

Show simple item record

dc.contributor.advisor Roets, H. E. (Hester Elizabeth)
dc.contributor.author Van Niekerk, Anna Maria Susanna
dc.date.accessioned 2011-10-06T09:13:00Z
dc.date.available 2011-10-06T09:13:00Z
dc.date.issued 2011-10-06
dc.identifier.citation Van Niekerk, Anna Maria Susanna (2011) Opvoedkundig-sielkundige riglyne vir die terapeutiese hantering van die verlies- en treurproses, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/4914> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/4914
dc.description Text in Afrikaans en
dc.description.abstract Die doel van hierdie studie was om die aard en negatiewe gevolge van die verlies- en treurproses te ondersoek, en riglyne daar te stel vir die terapeutiese hantering van die verlies- en treurproses. Aan die hand van ‘n literatuurstudie is die aard, gevolge en terapie-benaderings met betrekking tot die verlies- en treurproses bestudeer. Die Opvoedkundig-sielkundige Relasieteorie is verken, en is as raamwerk in ’n empiriese studie gebruik. Die hantering van die verlies- en treurproses is kwalitatief ondersoek. Deur terapeutiese intervensie in drie deelnemers se verlies- en treurproses, is insig verkry met die oog op die samestelling van ’n terapieprogram, sowel as vir riglyne vir die terapeut en die kliënt. Ek het wegbeweeg van navorsing wat primêr beskrywend van aard is en op diagnostiese oorwegings fokus, na raamwerke waar intervensie-strategieë en spesifieke tegnieke gebruik kan word wanneer die terapeut en die kliënt betrokke is in deurlopende psigoterapie. Die navorsingsresultate toon dat dit belangrik is om nie slegs op die verlies te fokus nie, maar ook op onopgeloste kwessies wat vantevore in die kliënt se lewe plaasgevind het. Insig en kennis van hulleself, hul verhoudings, verdedigingsmeganismes, emosies, denke en gedrag, en die invloed wat dit op hulle verlies- en treurproses het, was nodig sodat die kliënte hul ongewenste aangeleerde gedrag kon wysig, om sodoende hulleself beter te verstaan in die hantering van hulle verlies en die treurproses. af
dc.description.abstract The purpose of this study was to investigate the nature and negative consequenses of, and to set guidelines for the therapeutic handling of the loss and grief process. A literature study was undertaken to determine the nature, consequences, and therapeutic techniques, with regard to the loss and grief process, based on Psychological Relations theory. By means of therapeutic intervention in the three participants’ loss and grief processes, I gained insight to compose a therapeutic programme, as well as therapeutic guidelines and intervention strategies and specific techniques that can be used when the therapist and the client are involved in continuous psychotherapy. The results of the study indicated that it is important to focus on unresolved issues that happened earlier in the client’s life. Insight in the person as a whole, is required to be able to understand themselves better in the handling of their loss and the grieving process. en
dc.format.extent 1 online resource (xiv, 193 leaves) : color illustrations
dc.language.iso af en
dc.subject Dood af
dc.subject Verlies af
dc.subject Treur af
dc.subject Beroof af
dc.subject Trauma af
dc.subject Gekompliseerde treur af
dc.subject Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie af
dc.subject Terapeutiese begeleiding af
dc.subject Treur-terapie af
dc.subject Death en
dc.subject Loss en
dc.subject Grief en
dc.subject Bereavement en
dc.subject Trauma en
dc.subject Complicated grief en
dc.subject Educational Relations Theory en
dc.subject Therapeutic guidance en
dc.subject Grief counseling en
dc.subject Grief therapy en
dc.subject.ddc 371.46
dc.subject.lcsh Bereavement in children -- Psychological aspects
dc.subject.lcsh Educational counseling
dc.title Opvoedkundig-sielkundige riglyne vir die terapeutiese hantering van die verlies- en treurproses af
dc.type Dissertation en
dc.description.department Educational Studies
dc.description.degree M. Ed. (Voorligting)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics