Institutional Repository

Effek van motoriese oefening op die leerder se leervermoë in die grondslagfase in die Hazyview streek, Mpumalanga

Show simple item record

dc.contributor.advisor Roets, H. E. (Hester Elizabeth)
dc.contributor.author Lubbe, Nadene
dc.date.accessioned 2011-09-28T09:29:28Z
dc.date.available 2011-09-28T09:29:28Z
dc.date.issued 2010-11
dc.identifier.citation Lubbe, Nadene (2010) Effek van motoriese oefening op die leerder se leervermoë in die grondslagfase in die Hazyview streek, Mpumalanga, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/4860> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/4860
dc.description Afrikaans text en
dc.description.abstract Die doel van hierdie studie was om te bepaal wat die invloed van motoriese oefening op die leervermoë van die leerder in die grondslagfase is. Vyf en twintig leerders is ewekansig verdeel in `n eksperimentele en kontrole groep. Oor `n tydperk van vyf weke, voor die aanvang van elke leerafdeling, het die eksperimentele groep, saam met die onderwyseres, klaskamer gebaseerde motoriese oefeninge verrig terwyl die kontrole groep geen intervensie ontvang het nie. Die Copeland’s checklist for Attention Deficit Disorder vraelys is as voor- en natoets gebruik. Na die afloop van die empiriese ondersoek het die eksperimentele groep `n verbetering getoon in onoplettendheid/afleibaarheid, impulsiwiteit, ooraktiwiteit/hiperaktiwiteit, onderaktiwiteit en aandagvermoë, terwyl die kontrole groep oor dieselfde tydperk verswak het of onveranderd gebly het. Die veranderinge was egter nie statisties betekenisvol (p≤0.05) nie. Hierdie resultaat dui slegs op „n tedens dat motoriese oefening 'n positiewe effek op die leerders se leervermoë in die grondslagfase het. en
dc.format.extent 1 online resource (xvii, 102 leaves) : color illustrations
dc.language.iso af en
dc.subject Motoriese oefeninge en
dc.subject Motoriese beweging en
dc.subject Aandagvermoë en
dc.subject Konsentrasie en
dc.subject Leervermoë en
dc.subject Akademiese prestasie en
dc.subject Fisiese beweging en
dc.subject Fisiese oefening en
dc.subject Liggaamsoefening en
dc.subject Klasgebaseerde interval oefening en
dc.subject Physical activity en
dc.subject Physical movement en
dc.subject Kinesiology en
dc.subject Learning ability en
dc.subject Attention en
dc.subject Attention span en
dc.subject Concentration en
dc.subject Academic achievement en
dc.subject Classroom based activity en
dc.subject Physical education en
dc.subject Brain breaks en
dc.subject Motor development en
dc.subject Cognitive development en
dc.subject Foundation phase learner en
dc.subject.ddc 370.15230968271
dc.subject.lcsh Education, Primary -- South Africa -- Hazyview
dc.subject.lcsh Cognition -- Effect of exercise on -- South Africa -- Hazyview
dc.subject.lcsh Exercise -- Psychological aspects
dc.title Effek van motoriese oefening op die leerder se leervermoë in die grondslagfase in die Hazyview streek, Mpumalanga en
dc.type Dissertation en
dc.description.department Educational Studies
dc.description.degree M. Ed. (Educational Studies)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics