Institutional Repository

Hantering van leerders met 'n negatiewe persepsie van skool

Show simple item record

dc.contributor.advisor Roets, H. E. (Hester Elizabeth)
dc.contributor.author Josling, Santa
dc.date.accessioned 2011-09-19T09:55:59Z
dc.date.available 2011-09-19T09:55:59Z
dc.date.issued 2010-11
dc.identifier.citation Josling, Santa (2010) Hantering van leerders met 'n negatiewe perspesie van skool, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/4785> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/4785
dc.description Afrikaans text, with abstracts in Afrikaans and English en
dc.description.abstract Met hierdie studie is beoog om leerders se persepsies van skool vas te stel en om riglyne vir ouers daar te stel om leerders met negatiewe persepsies van skool te hanteer. Daar is beoog om hierdie riglyne deur middel van praktiese modelle en werksvelle te implementeer sodat ouers begrip vir kinders se persepsies kan verkry en dat konflik opgelos kan word deur middel van positiewe kommunikasie. In die literatuurstudie word ondersoek ingestel na persepsievorming en die oorsake vir die vorming van negatiewe persepsies van skool. ‘n Persepsie word gevorm deurdat betekenis aan ‘n ervaring, op grond van die persoon se verwysingsraamwerk gegee word. Interne- sowel as eksterne faktore speel ‘n rol wanneer persepsies gevorm word. Eksterne faktore behels die verhouding met rolspelers soos: die ouers, die skool en onderwysers, die portuurgroep en die leerder se verhouding met homself. Interne faktore wat in hierdie studie ondersoek is, behels: lokus van kontrole, motivering, emosionele probleme, kognitiewe probleme en gedragsprobleme.Die navorsingsprobleem is verken met behulp van ‘n loodsondersoek as ‘n voortoets en diagnostiese vraelys wat deur die navorsingsgroep van 50 leerders voltooi is. Onderhoude is met vyf leerders gevoer oor hulle ervaringe en behoeftes met betrekking tot hulle persepsies van skool. Bevindinge dui aan dat ongeveer ‘n vyfde van die skool se leerders oor ‘n negatiewe persepsie van skool beskik. In die vraelys is leerders se persepsies ten opsigte van verskeie rolspelers vasgestel. Daar bestaan behoefte by leerders dat ouers betrokke en ondersteunend sal wees en dat ouers begrip vir hulle persepsies sal toon. Deur middel van praktiese diagramme en werksvelle is begrip en positiewe kommunikasie tussen ouer en kind bewerkstellig. In Hoofstuk 6 word praktiese riglyne aan ouers gegee oor hoe om sy kind, met ‘n negatiewe persepsie van skool, te hanteer. Op hierdie wyse is gepoog dat leerders positiewe ervaringe sal geniet; ‘n positiewe verwysingsraamwerk sal vorm en sodoende positiewe persepsies van skool sal vorm. ‘n Bydrae is ten opsigte van ouerleiding gelewer. Ouers word toegerus om ‘n kind met negatiewe persepsies van skool met begrip te hanteer. af
dc.description.abstract The aim of this study was to determine learners’ perceptions of school and to provide guidelines for parents to deal with negative perceptions of school. These guidelines were implemented using practical models as well as work sheets. These were specifically aimed at enhancing parents’ understanding of the negative perceptions and resolving conflict through positive communication. In the literary study, the constitution of perceptions as well as the causes of the constitution of negative perceptions was investigated. A perception is established when a person gives meaning to an experience based on that person’s frame of reference. Internal and external factors play a part when perceptions are constituted. External factors in this study entail the relationship with parents, school and teachers, peer group and the learner's relationship with himself. Internal factors referred to in this study are locus of control, motivation, emotional problems, cognitive problems and behavioural problems. vii The research problem was explored using a pilot investigation as pre-test. A diagnostic questionnaire was also completed by 50 learners. Five learners were interviewed about their experiences and needs specifically in relation to their perceptions of school. Findings show that approximately one fifth of the learners of the school have negative perceptions of school. In the questionnaire, the learners’ perceptions with respect to a variety of role players were determined. There is a definite need for parents to be involved and supportive. Learners also need them to show understanding for their perceptions. Positive communication and understanding between parents and learners were established through practical diagrams and work sheets. In Chapter 6 practical guidelines are given to equip parents to understand how to handle the child with negative perceptions. The aim of this was to encourage learners to enjoy positive experiences, to form a positive frame of reference and therefore develop positive perceptions of school. A contribution towards parental guidance was made. Parents are left equipped to deal with a child with negative perceptions of school. en
dc.format.extent 1 online resource (xvi, 179, [10] leaves) : illustrations en
dc.language.iso af en
dc.subject Negatiewe persepsies af
dc.subject Sekondêre skool af
dc.subject Betekenisgewing af
dc.subject Hantering af
dc.subject Riglyne af
dc.subject Verwysingsraamwerk af
dc.subject Leerders af
dc.subject Ervaringe af
dc.subject Negative perceptions en
dc.subject Secondary school en
dc.subject Sense/significance en
dc.subject Dealing with en
dc.subject Guidelines en
dc.subject Frame of reference en
dc.subject Learners en
dc.subject Experiences en
dc.subject.ddc 373.019
dc.subject.lcsh High school students -- Attitudes en
dc.subject.lcsh High school students -- Psychology en
dc.subject.lcsh Education, Secondary -- Psychological aspects en
dc.subject.lcsh Educational psychology en
dc.subject.lcsh Home and school en
dc.title Hantering van leerders met 'n negatiewe persepsie van skool af
dc.title.alternative Dealing with learners with a negative perception of school en
dc.type Thesis en
dc.description.department Educational Studies en
dc.description.degree D. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics