Odendaal, Maria Christina
(2002-06)
Die kwaliteit van die ouer-kindverhouding het 'n kardinale invloed op die emosionele, sosiale, kognitiewe en konatiewe ontwikkeling van die kind. In hierdie studie is die interaksies tussen die
ouer en kind tydens die ...