dc.contributor.advisor |
Roets, H. E. (Hester Elizabeth)
|
|
dc.contributor.author |
Classen, Denika
|
|
dc.date.accessioned |
2011-03-02T11:57:10Z |
|
dc.date.available |
2011-03-02T11:57:10Z |
|
dc.date.issued |
2010-06 |
|
dc.identifier.citation |
Classen, Denika (2010) Opvoedkundig-sielkundige riglyne in die hantering van rou en verlies by die jong kind, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/4069> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/4069 |
|
dc.description |
Abstracts in Afrikaans and English |
en |
dc.description.abstract |
A literature study was undertaken to investigate the experience of loss and grief in the
different developmental stages, as well as to identify characteristics of loss and grief
in the young child. Guidelines have been compiled on how to handle loss and grief in
young children.
The empirical study comprised of workshop presentations. Through these
presentations it was also determined as to whether parents and children would benefit
from such workshops, as well as if the information regarding loss and grief addressed
the parents’ needs.
The empirical study found that parents are ignorant about loss and grief in the young
child. However, all the parents had questions about loss and grief. After the
workshops parents indicated that they became aware of positive changes in their own
behaviour towards their children, and also in that of their children. One of the biggest
problems in handling loss and grief in the young child seemed to be open and honest
communication. |
en |
dc.description.abstract |
‘n Literatuurstudie is onderneem om die belewing van rou en verlies in die
verskillende ontwikkelingsfases te ondersoek, sowel as om kenmerke van rou en
verlies by die jong kind te identifiseer en riglyne vir die hantering daarvan saam te
stel.
Die empiriese studie het die aanbieding van werkswinkels behels. Hiermee saam
moes bepaal word of ouers en kinders baat vind by die werkswinkels en of die
inligting oor rou en verlies 'n behoefte by ouers aanspreek.
Uit die empiriese studie is bevind dat ouers onkundig is oor rou en verlies by die jong
kind. Al die ouers het vrae oor rou en verlies gehad. Na die werkswinkels het ouers
'n positiewe verandering in hulle gedrag teenoor hul kinders opgemerk, sowel as in
die gedrag van hul kinders. Die grootste leemte in die hantering van rou en verlies by
die jong kind blyk oop en eerlike kommunikasie te wees. |
af |
dc.format.extent |
1 online resource (vii, 176 leaves) |
en |
dc.language.iso |
af |
en |
dc.subject |
Psycho-educational |
en |
dc.subject |
Questionnaire |
en |
dc.subject |
Child developmental stage |
en |
dc.subject |
Communication |
en |
dc.subject |
Grief |
en |
dc.subject |
Loss |
en |
dc.subject |
Guidelines |
en |
dc.subject |
Young child |
en |
dc.subject |
Child |
en |
dc.subject |
Parent |
en |
dc.subject |
School |
en |
dc.subject |
Teacher |
en |
dc.subject |
Handling |
en |
dc.subject |
Opvoedkundig-sielkundig |
af |
dc.subject |
Rou |
af |
dc.subject |
Verlies |
af |
dc.subject |
Riglyne |
af |
dc.subject |
Jong kind |
af |
dc.subject |
Kind |
af |
dc.subject |
Ouer |
af |
dc.subject |
Vraelys |
af |
dc.subject |
Skool |
af |
dc.subject |
Onderwyser |
af |
dc.subject |
Hantering |
af |
dc.subject.ddc |
155.937 |
|
dc.subject.lcsh |
Youth and death |
en |
dc.subject.lcsh |
Death -- Psychological aspects |
en |
dc.subject.lcsh |
Bereavement in children |
en |
dc.title |
Opvoedkundig-sielkundige riglyne in die hantering van rou en verlies by die jong kind |
af |
dc.title.alternative |
Psycho-educational guidelines for handling loss and grief in the young child |
en |
dc.type |
Dissertation |
en |
dc.description.department |
Educational Studies |
en |
dc.description.degree |
M. Ed. (Guidance and Counseling) |
|