Institutional Repository

Agri-environmental literacy and psychological capital model for agritourism

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van Zyl, C.
dc.contributor.author Nduna, Lesedi Tomana
dc.date.accessioned 2024-07-24T12:35:34Z
dc.date.available 2024-07-24T12:35:34Z
dc.date.issued 2024-02
dc.identifier.uri https://hdl.handle.net/10500/31395
dc.description Abstracts in English, Sesotho and Afrikaans en
dc.description.abstract Agritourism has been recognised as a niche tourism sector that has the potential to reshape, reinvent, rekindle and revitalise domestic tourism in South Africa. Domestic tourism in South Africa faces various challenges, such as a lack of marketing, promotion and product development, as well as the low availability and distribution of information. To develop, the agritourism industry needs to identify the important attributes that would motivate potential agritourists based in Gauteng to visit an agritourism farm. The study examined the agri-environmental literacy of potential agritourists that would enable the agritourism establishment to attract the appropriate pro-environmental market, while also investigating psychological capital (PsyCap) to identify any connections between potential agritourists’ agri-environmental literacy and the recognised agritourism attributes. The primary objective of the study was to develop an agri-environmental literacy and PsyCap model for agritourism. Panel data from the Bureau of Market Research (Unisa) collected primary data by sending an online link inviting panel members to participate in the study from 24 August 2020 to 18 January 2021. The data were obtained from 526 potential agritourists residing in Gauteng. Descriptive statistics provided insight into the agrienvironmental literacy, PsyCap and important agritourism attributes of potential agritourists. Exploratory and confirmatory factor analyses, structural equation modelling (SEM) and mediation were employed to test the two developed conceptual models. The study made a threefold contribution: theoretically, it developed two conceptual agri-environmental literacy and PsyCap models for agritourism, integrating components from environmental education and positive psychology, thereby expanding the knowledge of tourism management. Empirically, the study tested and confirmed these models through SEM, identifying critical paths that enhance product development and marketing for agritourism. It revealed the significant role of agrienvironmental literacy in influencing attitudes and behaviours in agritourism. Practically, the insights led to a proposed agri-environmental literacy and PsyCap model for agritourism, for product development and marketing aligned with agritourists' needs. The study provided insights and recommendations to improve domestic tourism development and the effective marketing of agritourism in South Africa. Future research is recommended to diversify the sample by focusing on other provinces in South Africa, allowing for regional comparisons and a broader understanding of the dynamics of agritourism. en
dc.description.abstract jwa temothuo bo tsewa jaaka lephata le le kgethegileng la bojanala le le nang le kgonagalo ya go bopa sešwa, go fetola, go tlhosetsa le go tsosolosa bojanala jwa selegae mo Aforikaborwa. Bojanala jwa selegae mo Aforikaborwa bo lebanwe ke dikgwetlho tse di farologaneng di tshwana le tlhaelo ya papatso, tsweletso le go tlhabololwa ga ditlhagiswa, gammogo le go tlhaela ga tshedimosetso le go phasaladiwa ga yone. Gore indaseteri ya bojanala jwa temothuo e gole, indaseteri e tlhoka go supa diponagalo tsa botlhokwa tse di ka rotloetsang batho ba e ka nnang bajanala ba temothuo mo Gauteng go etela polase ya bojanala jwa temothuo. Thutopatlisiso e tlhatlhobile kitso ya temothuo-tikologo ya ba e ka nnang bajanala ba temothuo e e ka kgontshang setheo sa bojanala jwa temothuo go ngokela mmaraka o o maleba o o ratang tshomarelo ya tikologo, mme gape go ntse go batlisisiwa letlotlo la tlhaloganyo (PsyCap) go supa kgolagano magareng ga kitso ya ba e ka nnang bajanala ba temothuo le diponagalo tse di gona tsa bojanala jwa temothuo. Maikaelelo magolo a thutopatlisiso e ne e le go tlhamela bojanala jwa temothuo sekao sa kitso ya temothuto-tikologo le PsyCap. Datha ya phanele go tswa kwa Birong ya Dipatlisiso tsa Mebaraka (Unisa) e kokoantse datha ya tshimologo ka go romela segokedi sa seranyane go laletsa ditokololo tsa phanele go tsaya karolo mo thutopatlisisong go tloga ka 24 Phatwe 2020, go fitlha ka 18 Firikgong 2021. Datha e bonwe go tswa mo bathong ba e ka nnang bajanala ba temothuo ba le 526 ba ba nnang mo Gauteng. Dipalopalo tse di tlhalosang di tlhagisitse kitso ya bojanala jwa temothuo, PsyCap le diponagalo tsa botlhokwa tsa bojanala jwa temothuo mo go ba e ka nnang bajanala ba temothuo. Go dirisitswe ditokololo tsa tlhotlhomiso le netefatso ya dintlha, tiriso ya mmeo e e farologaneng (SEM) le thuanyo go lekeletsa dikao tse pedi tse di tlhamilweng. Thutopatlisiso e dirile kakgelo e e maphata mararo: mo tioring, e tlhametse bojanala jwa temothuo dikao tse pedi tsa kitso ya temothuo-tikologo, e golaganya dikarolo tsa thuto ya tikologo le kakanyo e e siameng, mme ka go rialo go atolosiwa kitso ya tsamaiso ya bojanala. Mo ntlheng ya tekeletso le kelotlhoko, thutopatlisiso e lekeleditse le go tlhomamisa dikao tseno ka SEM, e supa ditselana tsa botlhokwa tse di tokafatsang tlhabololo ya ditlhagiswa le papatso mo bojanaleng jwa temothuo. E senotse seabe sa botlhokwa sa kitso ya temothuo-tikologo go tlhotlheletsa mekgwa le maitsholo mo bojanaleng jwa temothuo. Mo ntlheng ya tirisego, tshedimosetso e lebisitse kwa sekaong se se tshitshinngwang sa kitso ya temothuo-tikologo le PsyCap sa bojanala jwa temothuo, malebana le tlhabololo ya ditlhagiswa le papatso e e lepalepaneng le ditlhokego tsa bajanala ba temothuo. Thutopatlisiso e neetse tshedimosetso le dikatlenegiso tsa go tokafatsa tlhabololo ya bojanala jwa selegae le papatso e e bokgoni ya bojanala jwa temothuo mo Aforikaborwa. Go atlenegisiwa dipatlisiso tse dingwe mo isagong gore go dirisiwe sampole e e farologaneng ka go lebelela diporofense tse dingwe mo Aforikaborwa, go letla gore go nne le tshwantshanyo ya dikgaolo le go tlhaloganya dintlha tse di fetogang tsa bojanala jwa temothuo. st
dc.description.abstract Landboutoerisme is erken as ’n nis-toerismesektor wat die potensiaal het om binnelandse toerisme in Suid-Afrika te hervorm, weer aan te vuur en nuwe lewe te gee. Daar is heelwat uitdagings vir binnelandse toerisme in Suid-Afrika, insluitende ’n gebrek aan bemarking, bevordering en produkontwikkeling, asook dat daar nie voldoende inligting beskikbaar is en versprei word nie. Om te kan ontwikkel, moet die landboutoerisme-bedryf die belangrike kenmerke identifiseer wat potensiële landboutoeriste wat in Gauteng gebaseer is, sal motiveer om ’n landboutoerisme-plaas te besoek. Die studie het die landbou-omgewingsgeletterdheid van potensiële landboutoeriste ondersoek wat landboutoerisme in staat stel om die toepaslike pro-omgewingsmark aan te trek, terwyl die studie ook sielkundige kapitaal (PsyCap) ondersoek om enige verbintenisse tussen potensiële landboutoeriste se landbou-omgewingsgeletterdheid en die erkende landboutoerisme-kenmerke te identifiseer. Die hoofdoelwit van die studie was om ’n landbou-omgewingsgeletterdheid- en PsyCap-model vir landboutoerisme te ontwikkel. Paneeldata van die Buro van Bemarkingsnavorsing (Unisa) het primêre data ingesamel deur ’n aanlyn skakel te stuur na paneellede om deel te neem aan die studie van 24 Augustus 2020 tot 18 Januarie 2021. Die data is ingesamel by 526 potensiële landboutoeriste wat in Gauteng woon. Beskrywende statistiek het insig gegee in die landbou-omgewingsgeletterdheid, PsyCap en belangrike landboutoerisme-kenmerke van potensiële landboutoeriste. Verkennende en bevestigende faktorontledings, strukturele vergelykingsmodellering (SEM) en bemiddeling is aangewend om die twee ontwikkelde begripsmodelle te toets. Die studie het ’n drievoudige bydrae gemaak: In teorie het die studie twee begripsmodelle vir landbou-omgewingsgeletterdheid en PsyCap ontwikkel vir landboutoerisme, deur komponente van omgewingsonderrig en positiewe sielkunde te integreer, en só die kennis van toerismebestuur uit te brei. Hierdie studie het op ’n empiriese wyse hierdie modelle deur SEM getoets en bevestig, en kritieke weë geïdentifiseer wat produkontwikkeling en bemarking vir landboutoerisme bevorder. Dit het die beduidende rol onthul van die invloed van Landboutoerisme is erken as ’n nis-toerismesektor wat die potensiaal het om binnelandse toerisme in Suid-Afrika te hervorm, weer aan te vuur en nuwe lewe te gee. Daar is heelwat uitdagings vir binnelandse toerisme in Suid-Afrika, insluitende ’n gebrek aan bemarking, bevordering en produkontwikkeling, asook dat daar nie voldoende inligting beskikbaar is en versprei word nie. Om te kan ontwikkel, moet die landboutoerisme-bedryf die belangrike kenmerke identifiseer wat potensiële landboutoeriste wat in Gauteng gebaseer is, sal motiveer om ’n landboutoerisme-plaas te besoek. Die studie het die landbou-omgewingsgeletterdheid van potensiële landboutoeriste ondersoek wat landboutoerisme in staat stel om die toepaslike pro-omgewingsmark aan te trek, terwyl die studie ook sielkundige kapitaal (PsyCap) ondersoek om enige verbintenisse tussen potensiële landboutoeriste se landbou-omgewingsgeletterdheid en die erkende landboutoerisme-kenmerke te identifiseer. Die hoofdoelwit van die studie was om ’n landbou-omgewingsgeletterdheid- en PsyCap-model vir landboutoerisme te ontwikkel. Paneeldata van die Buro van Bemarkingsnavorsing (Unisa) het primêre data ingesamel deur ’n aanlyn skakel te stuur na paneellede om deel te neem aan die studie van 24 Augustus 2020 tot 18 Januarie 2021. Die data is ingesamel by 526 potensiële landboutoeriste wat in Gauteng woon. Beskrywende statistiek het insig gegee in die landbou-omgewingsgeletterdheid, PsyCap en belangrike landboutoerisme-kenmerke van potensiële landboutoeriste. Verkennende en bevestigende faktorontledings, strukturele vergelykingsmodellering (SEM) en bemiddeling is aangewend om die twee ontwikkelde begripsmodelle te toets. Die studie het ’n drievoudige bydrae gemaak: In teorie het die studie twee begripsmodelle vir landbou-omgewingsgeletterdheid en PsyCap ontwikkel vir landboutoerisme, deur komponente van omgewingsonderrig en positiewe sielkunde te integreer, en só die kennis van toerismebestuur uit te brei. Hierdie studie het op ’n empiriese wyse hierdie modelle deur SEM getoets en bevestig, en kritieke weë geïdentifiseer wat produkontwikkeling en bemarking vir landboutoerisme bevorder. Dit het die beduidende rol onthul van die invloed van landbou-omgewingsgeletterdheid op houdings en gedrag in landboutoerisme. Prakties gesproke het die insigte gelei tot ’n voorgestelde landbou-omgewingsgeletterdheid- en PsyCap-model vir landboutoerisme, vir produkontwikkeling en bemarking wat in lyn gebring is met landboutoeriste se behoeftes. Die studie het insigte en aanbevelings verskaf om die ontwikkeling van binnelandse toerisme en die effektiewe bemarking van landboutoerisme in Suid-Afrika te verbeter. Toekomstige navorsing word aanbeveel om die steekproefneming te diversifiseer deur te fokus op ander provinsies in Suid-Afrika, deur streeksvergelykings toe te laat, en deur ’n wyer verstandhouding van die dinamiek van landboutoerisme. af
dc.format.extent 1 online resource (xxv, 518 leaves) : Illustrations (chiefly color) en
dc.language.iso en en
dc.subject Agri-environmental literacy en
dc.subject Psychological capital (PsyCap) en
dc.subject Agritourism model en
dc.subject Agritourism attributes en
dc.subject Agritourist en
dc.subject Agritourism provider en
dc.subject SDG 17 Partnerships for Goals en
dc.subject.other UCTD en
dc.title Agri-environmental literacy and psychological capital model for agritourism en
dc.type Thesis en
dc.description.department Centre for Public Administration and Management en
dc.description.degree D. Phil. (Tourism Management) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics