Agritourism has been recognised as a niche tourism sector that has the potential to
reshape, reinvent, rekindle and revitalise domestic tourism in South Africa. Domestic
tourism in South Africa faces various challenges, such as a lack of marketing,
promotion and product development, as well as the low availability and distribution of
information. To develop, the agritourism industry needs to identify the important
attributes that would motivate potential agritourists based in Gauteng to visit an
agritourism farm. The study examined the agri-environmental literacy of potential
agritourists that would enable the agritourism establishment to attract the appropriate
pro-environmental market, while also investigating psychological capital (PsyCap) to
identify any connections between potential agritourists’ agri-environmental literacy and
the recognised agritourism attributes. The primary objective of the study was to
develop an agri-environmental literacy and PsyCap model for agritourism.
Panel data from the Bureau of Market Research (Unisa) collected primary data by
sending an online link inviting panel members to participate in the study from 24
August 2020 to 18 January 2021. The data were obtained from 526 potential
agritourists residing in Gauteng. Descriptive statistics provided insight into the agrienvironmental
literacy, PsyCap and important agritourism attributes of potential
agritourists. Exploratory and confirmatory factor analyses, structural equation
modelling (SEM) and mediation were employed to test the two developed conceptual
models.
The study made a threefold contribution: theoretically, it developed two conceptual
agri-environmental literacy and PsyCap models for agritourism, integrating
components from environmental education and positive psychology, thereby
expanding the knowledge of tourism management. Empirically, the study tested and
confirmed these models through SEM, identifying critical paths that enhance product
development and marketing for agritourism. It revealed the significant role of agrienvironmental
literacy in influencing attitudes and behaviours in agritourism.
Practically, the insights led to a proposed agri-environmental literacy and PsyCap
model for agritourism, for product development and marketing aligned with agritourists' needs. The study provided insights and recommendations to improve domestic
tourism development and the effective marketing of agritourism in South Africa.
Future research is recommended to diversify the sample by focusing on other
provinces in South Africa, allowing for regional comparisons and a broader
understanding of the dynamics of agritourism.
jwa temothuo bo tsewa jaaka lephata le le kgethegileng la bojanala le le nang
le kgonagalo ya go bopa sešwa, go fetola, go tlhosetsa le go tsosolosa bojanala jwa
selegae mo Aforikaborwa. Bojanala jwa selegae mo Aforikaborwa bo lebanwe ke
dikgwetlho tse di farologaneng di tshwana le tlhaelo ya papatso, tsweletso le go
tlhabololwa ga ditlhagiswa, gammogo le go tlhaela ga tshedimosetso le go
phasaladiwa ga yone. Gore indaseteri ya bojanala jwa temothuo e gole, indaseteri e
tlhoka go supa diponagalo tsa botlhokwa tse di ka rotloetsang batho ba e ka nnang
bajanala ba temothuo mo Gauteng go etela polase ya bojanala jwa temothuo.
Thutopatlisiso e tlhatlhobile kitso ya temothuo-tikologo ya ba e ka nnang bajanala ba
temothuo e e ka kgontshang setheo sa bojanala jwa temothuo go ngokela mmaraka
o o maleba o o ratang tshomarelo ya tikologo, mme gape go ntse go batlisisiwa letlotlo
la tlhaloganyo (PsyCap) go supa kgolagano magareng ga kitso ya ba e ka nnang
bajanala ba temothuo le diponagalo tse di gona tsa bojanala jwa temothuo. Maikaelelo
magolo a thutopatlisiso e ne e le go tlhamela bojanala jwa temothuo sekao sa kitso
ya temothuto-tikologo le PsyCap.
Datha ya phanele go tswa kwa Birong ya Dipatlisiso tsa Mebaraka (Unisa) e kokoantse
datha ya tshimologo ka go romela segokedi sa seranyane go laletsa ditokololo tsa
phanele go tsaya karolo mo thutopatlisisong go tloga ka 24 Phatwe 2020, go fitlha ka
18 Firikgong 2021. Datha e bonwe go tswa mo bathong ba e ka nnang bajanala ba
temothuo ba le 526 ba ba nnang mo Gauteng. Dipalopalo tse di tlhalosang di
tlhagisitse kitso ya bojanala jwa temothuo, PsyCap le diponagalo tsa botlhokwa tsa
bojanala jwa temothuo mo go ba e ka nnang bajanala ba temothuo. Go dirisitswe
ditokololo tsa tlhotlhomiso le netefatso ya dintlha, tiriso ya mmeo e e farologaneng
(SEM) le thuanyo go lekeletsa dikao tse pedi tse di tlhamilweng.
Thutopatlisiso e dirile kakgelo e e maphata mararo: mo tioring, e tlhametse bojanala
jwa temothuo dikao tse pedi tsa kitso ya temothuo-tikologo, e golaganya dikarolo tsa
thuto ya tikologo le kakanyo e e siameng, mme ka go rialo go atolosiwa kitso ya
tsamaiso ya bojanala. Mo ntlheng ya tekeletso le kelotlhoko, thutopatlisiso e
lekeleditse le go tlhomamisa dikao tseno ka SEM, e supa ditselana tsa botlhokwa tse
di tokafatsang tlhabololo ya ditlhagiswa le papatso mo bojanaleng jwa temothuo. E
senotse seabe sa botlhokwa sa kitso ya temothuo-tikologo go tlhotlheletsa mekgwa le maitsholo mo bojanaleng jwa temothuo. Mo ntlheng ya tirisego, tshedimosetso e
lebisitse kwa sekaong se se tshitshinngwang sa kitso ya temothuo-tikologo le PsyCap
sa bojanala jwa temothuo, malebana le tlhabololo ya ditlhagiswa le papatso e e
lepalepaneng le ditlhokego tsa bajanala ba temothuo. Thutopatlisiso e neetse
tshedimosetso le dikatlenegiso tsa go tokafatsa tlhabololo ya bojanala jwa selegae le
papatso e e bokgoni ya bojanala jwa temothuo mo Aforikaborwa.
Go atlenegisiwa dipatlisiso tse dingwe mo isagong gore go dirisiwe sampole e e
farologaneng ka go lebelela diporofense tse dingwe mo Aforikaborwa, go letla gore go
nne le tshwantshanyo ya dikgaolo le go tlhaloganya dintlha tse di fetogang tsa
bojanala jwa temothuo.
Landboutoerisme is erken as ’n nis-toerismesektor wat die potensiaal het om
binnelandse toerisme in Suid-Afrika te hervorm, weer aan te vuur en nuwe lewe te
gee. Daar is heelwat uitdagings vir binnelandse toerisme in Suid-Afrika, insluitende ’n
gebrek aan bemarking, bevordering en produkontwikkeling, asook dat daar nie
voldoende inligting beskikbaar is en versprei word nie. Om te kan ontwikkel, moet die
landboutoerisme-bedryf die belangrike kenmerke identifiseer wat potensiële
landboutoeriste wat in Gauteng gebaseer is, sal motiveer om ’n
landboutoerisme-plaas te besoek. Die studie het die landbou-omgewingsgeletterdheid
van potensiële landboutoeriste ondersoek wat landboutoerisme in staat stel om die
toepaslike pro-omgewingsmark aan te trek, terwyl die studie ook sielkundige kapitaal
(PsyCap) ondersoek om enige verbintenisse tussen potensiële landboutoeriste se
landbou-omgewingsgeletterdheid en die erkende landboutoerisme-kenmerke te
identifiseer. Die hoofdoelwit van die studie was om ’n
landbou-omgewingsgeletterdheid- en PsyCap-model vir landboutoerisme te
ontwikkel.
Paneeldata van die Buro van Bemarkingsnavorsing (Unisa) het primêre data
ingesamel deur ’n aanlyn skakel te stuur na paneellede om deel te neem aan die studie
van 24 Augustus 2020 tot 18 Januarie 2021. Die data is ingesamel by 526 potensiële
landboutoeriste wat in Gauteng woon. Beskrywende statistiek het insig gegee in die
landbou-omgewingsgeletterdheid, PsyCap en belangrike landboutoerisme-kenmerke
van potensiële landboutoeriste. Verkennende en bevestigende faktorontledings,
strukturele vergelykingsmodellering (SEM) en bemiddeling is aangewend om die twee
ontwikkelde begripsmodelle te toets.
Die studie het ’n drievoudige bydrae gemaak: In teorie het die studie twee
begripsmodelle vir landbou-omgewingsgeletterdheid en PsyCap ontwikkel vir
landboutoerisme, deur komponente van omgewingsonderrig en positiewe sielkunde
te integreer, en só die kennis van toerismebestuur uit te brei.
Hierdie studie het op ’n empiriese wyse hierdie modelle deur SEM getoets en bevestig,
en kritieke weë geïdentifiseer wat produkontwikkeling en bemarking vir
landboutoerisme bevorder. Dit het die beduidende rol onthul van die invloed van Landboutoerisme is erken as ’n nis-toerismesektor wat die potensiaal het om

landboutoerisme bevorder. Dit het die beduidende rol onthul van die invloed van landbou-omgewingsgeletterdheid op houdings en gedrag in landboutoerisme.
Prakties gesproke het die insigte gelei tot ’n voorgestelde
landbou-omgewingsgeletterdheid- en PsyCap-model vir landboutoerisme, vir
produkontwikkeling en bemarking wat in lyn gebring is met landboutoeriste se
behoeftes. Die studie het insigte en aanbevelings verskaf om die ontwikkeling van
binnelandse toerisme en die effektiewe bemarking van landboutoerisme in Suid-Afrika
te verbeter.
Toekomstige navorsing word aanbeveel om die steekproefneming te diversifiseer deur
te fokus op ander provinsies in Suid-Afrika, deur streeksvergelykings toe te laat, en
deur ’n wyer verstandhouding van die dinamiek van landboutoerisme.