During this research it became apparent that there are
shortcomings in existing approaches regarding the
conjunctions which may precede situatives in Northern Sotho,
as well as their semantic functions. It has been found that
conjunctions may appear in different semantic relations
regarding situatives. These relations are classified as
temporal, temporal-conditional, causal, contrastive and
actualising.
Although they display morphological, semantic and syntactic
similarities, the situative and the relative are viewed as
separate moods. On the semantic level , a relation between
conditional situatives, on the one hand, and the conditional
mood, on the other, has been observed .
Situatives without conjunctions act either with a temporal
semantic connotation or with a qualificative meaning.
A distinction is made between situatives with a momental
temporal meaning and situatives which indicate a lapse of
time. This semantic difference among temporal situatives is
related to the occurrence or omission of conjunctions.
Uit hierdie ondersoek het dit geblyk dat daar l eemtes be staan
in beskouinge rakende die aanwending van konjunktiewe
voor situatiewe werkwoorde in Noord - Sotho, asook die
semantiese funksies wat konjunktiewe het in gevalle waar
hulle wel voor kom. Daar is bevind dat konjunktiewe in
verskillende semantiese verbande tot situatiewe kan staan.
Die verbande word getipeer as temporaal, temporaal -kondisi
onaal, redegewend, teenstelling en aktualisering.
Die situatief en relatief word as aparte modi beskou, ofskoon
hulle morfologiese, semantiese en sintaktiese
raakpunte vertoon. Op semantiese vlak is ook 'n verband
waargeneem tussen situatiewe wat kondisie uitdruk enersyds,
en die kondisionale modus, andersyds.
Situatiewe sonder konjunktiewe tree op met 'n temporale betekeniskonnotasie of kwalifiserend op. Wat eersgenoemde
betref, word onderskei tussen situatiewe met 'n momentaantemporale
betekenis, enersyds, en situatiewe wat op tydsverloop
dui, andersyds. Die onderskeid hou direk verband met
die aan- of afwesigheid van konjunktiewe voor siluatiewe
werkwoorde.