dc.contributor.advisor |
Oberholzer, M. O. (Mauritz Otto), 1940-
|
|
dc.contributor.author |
Visser, Anna P.
|
en |
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:24:28Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:24:28Z |
|
dc.date.issued |
1994-01 |
en |
dc.identifier.citation |
Visser, Anna P. (1994) Gewetensvorming as agogiese opgawe in 'n gebroke fisiese werklikheid, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17817> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/17817 |
|
dc.description |
Text in Afrikaans |
|
dc.description.abstract |
Gebrokenheid, op geestelike sowel as liggaamlike vlak, is 'n
fait primitif van menswees. Literatuurstudie bring aan die
lig dat die tema ender bespreking op uiteenlopende wyses in
die Ooste en die Weste probeer beantwoord word.
Twee Westerse medikus-sielkundiges van hierdie eeu, Frankl en
Jung, het elk met sy eie besondere teorie (Logoterapie en 'n
Argetipe-teorie} 'n poging aangewend om die gebrokenheids=
vraagstuk te probeer beantwoord. Gewetensvorming staan
sentraal in Frankl se Logoterapie. Jung beklemtoon die rol
van die irrasionele en sy Argetipe-teorie herinner aan wat
Jaspers grenssituasies en Kant idees genoem het.
Die Oesterling steun op eeue-oue stelsels soos Yoga,
Boeddhisme en Tao1sme. Daar is tot die gevolgtrekking gekom
dat gewetensvorming, in die sin van gehoorsaming aan streng
morele voorskrifte, ook in die genoemde stelsels sentraal
figureer. |
|
dc.description.abstract |
Brokenness on mental as well as physical level, is a fait
primitif of being human. The study of related literature
reveals that the theme under discussion is being answered in
diverse ways by the East and the West.
Two Western psychiatrists of this century, (Frankl and Jung}
have each with his unique theory (Logotherapy and Archetypes)
made an attempt to answer the question of brokenness.
Conscience formation is central to Frankl's Logotherapy.
Jung emphasizes the irrational and his theory of Archetypes
reminds of what was termed boundary situations by Jaspers and
ideas by Kant.
The Oriental view is founded on centuries-old systems such as
Yoga, Buddhism and Taoism. The conclusion has been reached
that conscience formation in the sense of adhering to strict
moral precepts is also central to the abovementioned systems. |
|
dc.format.extent |
1 online resource (ix, 172 leaves) |
en |
dc.language.iso |
af |
|
dc.subject.ddc |
370.1 |
en |
dc.subject.lcsh |
Conscience |
en |
dc.subject.lcsh |
Education -- Philosophy |
en |
dc.title |
Gewetensvorming as agogiese opgawe in 'n gebroke fisiese werklikheid |
en |
dc.type |
Dissertation |
|
dc.description.department |
Educational Studies |
|
dc.description.degree |
M. Ed. (Fundamentele Pedagogiek) |
en |