dc.contributor.advisor |
Barnard, Freda
|
|
dc.contributor.author |
Van Vuuren, Gabriël Stefanus Philipus Janse
|
|
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:24:27Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:24:27Z |
|
dc.date.issued |
1992-11 |
|
dc.identifier.citation |
Van Vuuren, Gabriël Stefanus Philipus Janse (1992) Tug en straf in agogiese perspektief, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17775> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/17775 |
|
dc.description.abstract |
Die navorsingsondersoek is toegespits op tug en straf as agogiese fenomene. Besinning oor tug en straf in pedagogiese, juridiese en ander lewensituasies bring die verband tussen modi van menswees en oorsake van oortredings aan die lig. Juridies-agogiese aspekte van tug is met die pedagogiese vergelyk. 'n Bespreking
van tersaaklike statutere bepalings ten opsigte van tugmaatreels en lyfstraf in die onderwyssituasie het aan die lig gebring dat lyfstraf met die grootste versigtigheid en verantwoordelikheid toegepas moet word. Menseregte, strafteoriee wat die doel van straf aandui en alternatiewe vir lyfstraf wat die menswaardigheid van die oortreder bewaar, word bespreek. 'n Moontlike verloop van die strafhandeling is aan die lig gebring. Hierdie verloop beklemtoon dat straf, en veral lyfstraf, nie noodwendig deel van tug hoef te wees nie, omdat tug 'n begeleidingshandeling is. |
af |
dc.description.abstract |
The research concentrated on discipline (admonishment) and punishment as agogic phenomena. Consideration of discipline and punishment in pedagogic, judicial and other situations in life discloses the connection between modes of being human and reasons for transgressions. Judicial-agogic discipline are compared to
pedagogic aspects. A discussion of relevant statutory stipulations relating to disciplinary measures and corporal punishment should either be applied with the greatest care and responsibility or else abolished. Human rights, punishment theories specifying the aim of punishment, and alternatives for corporal punishment which maintain the human dignity of the transgressor are discussed. A possible course of punitive action is revealed. This course stresses that punishment, especially corporal punishment, need not necessarily be part of discipline because discipline is accompaniment. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (x, 211 leaves) |
en |
dc.language.iso |
af |
|
dc.subject.ddc |
371.54 |
en |
dc.subject.lcsh |
Discipline of children |
en |
dc.subject.lcsh |
Punishment -- Legal status, laws, etc. -- South Africa |
en |
dc.title |
Tug en straf in agogiese perspektief |
af |
dc.title.alternative |
An agogic perspective on discipline and punishment |
en |
dc.type |
Dissertation |
|
dc.description.department |
Educational Studies |
|
dc.description.degree |
M. Ed. (Fundamentele Pedagogiek) |
en |