Institutional Repository

Opvoeding en onderwys van verstandelik erg gestremde kinders : 'n histories-pedagogiese perspektief

Show simple item record

dc.contributor.advisor Smith, T. G.
dc.contributor.advisor Du Toit, L.
dc.contributor.author Van Vuuren, A. J.
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:27Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:27Z
dc.date.issued 1994-11
dc.identifier.citation Van Vuuren, A. J. (1994) Opvoeding en onderwys van verstandelik erg gestremde kinders : 'n histories-pedagogiese perspektief, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17772> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17772
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract In hierdie studie is die opvoedingspraktyke van verskillende samelewings met betrekking tot verstandelik erg gestremde kinders histories-analities ondersoek. Die tendense wat telkens onderliggend aan veranderinge was, is geidentifiseer en aan die hand van pedagogiese kriteria geevalueer. In die antieke Griekse en Romeinse beskawings is 'n praktyk van uitwissing gevplg. Die Christelike godsdiens bet 'n meer verdraagsame houding meegebring, maar in die Middeleeue bet onkunde en bygeloof nog steeds hoogty gevier. Eers vanaf die agtiende en negentiende eeu bet groter kennis en 'n nuwe kindbeeld tot 'n meer rasionele benadering tot die verskynsel van verstandelike gestremdheid gelei. Pioniers, veral medici, bet na vore getree en die weg gebaan vir 'n beter bedeling vir hierdie kinders. Dit was egter eers in die tweede helfte van die twintigste eeu dat onderwys aan verstandelik erg gestremdes 'n werklikheid geword bet. Die beginsel van normalisasie is toenemend op dienste wat aan hierdie kinders verskaf is, toegepas en het tot gevolg gehad dat wetgewing met betrekking tot die onderwys aan verstandelik erg gestremde kinders tans in die toonaangewende lande en in SuidAfrika op 'n handves vir menseregte geskoei is. Hierdie bevindings bet segwaarde vir die huidige situasie ten opsigte van die beplanning van onderwysvoorsieninge vir verstandelik erg gestremde kinders in die Republiek van Suid- Afrika. af
dc.description.abstract In this study the education practices with regard to severely mentally handicapped children of various societies have been investigated from a historic-analytical perspective. The trends related to a certain anthropologic view and a specific child image, which have been the cause of certain changes have also been identified and were evaluated according to pedagogic criteria. In the ancient Greek and Roman civilizations a trend of infanticide influenced the education of severely mentally handicapped children. The Christian religion brought a more tolerant attitude, but during the Middle Ages superstition and ignorance were still at the order of the day. It was only from the eighteenth and nineteenth centuries that more knowledge and a new child image brought about a more rational approach to this problem. Pioneers, mostly medical surgeons, came to the fore and paved the way for a better dispensation for these children. In the latter part of the twentieth century education for the severely mentally handicapped had for the first time become a reality. The normalization principle was increasingly applied to all services rendered to these children and this resulted in legislation regarding the education of severely mentally handicapped children in all leading countries and in South Africa being based on a declaration of human rights. These findings have an important meaning for the present situation with reference to the planning of education services for severely mentally handicapped children in South-Africa. en
dc.format.extent 1 online resource (xiii, 165 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject.ddc 371.92800968
dc.subject.lcsh Children with mental disabilities -- Education -- South Africa en
dc.subject.lcsh Special education -- South Africa en
dc.subject.lcsh Special education teachers -- Training of -- South Africa en
dc.subject.lcsh Children with mental disabilities -- Care en
dc.title Opvoeding en onderwys van verstandelik erg gestremde kinders : 'n histories-pedagogiese perspektief af
dc.type Dissertation
dc.description.department Educational Studies
dc.description.degree M. Ed. (Historiese Opvoedkunde)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics