dc.contributor.advisor |
Prinsloo, E.
|
|
dc.contributor.author |
Scholtz, Renée
|
en |
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:24:12Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:24:12Z |
|
dc.date.issued |
2001-01 |
|
dc.identifier.citation |
Scholtz, Renée (2001) Invloed van samelewingsveranderinge op verhoudinge binne die stedelike gesin : 'n sosio-opvoedkundige verkenning, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17691> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/17691 |
|
dc.description.abstract |
Die 21ste eeuse postmodeme samelewing word gekenmerk deur dinamiese veranderinge op aile gebiede
wat die kwaliteit van die gesinslewe en opvoedingsbegeleiding binne gesinne bepaaL Hierdie
studie poog om aan die hand van 'n omvangryke literatuurstudie en kwalitatiewe
ondersoek, die aard, omvang en invloed van sodanige samelewingsverskynsels op verhoudingstigting-
en onderhouding en die kwaliteit van opvoedingsbegeleiding in eietydse stadsgesinne te bepaal.
Bevindinge toon dat sommige gesinne, as gevolg van hierdie veranderinge, uiters kwesbaar is, dat
verhoudinge ontaard en opvoedingsbegeleiding ontoereikend voltrek. Die verval van norme en waardes
is veral verswarend vir opvoeding en volwassewordingshulp. Ouers en kinders moet onder
verswarende omstandighede die verantwoordelikheid opneem om harmoniese en Iiefdevolle verhoudinge
in die gesin te stig en te onderhou.
Ondersteunings- en begeleidingsprogramme vir ouers en kinders om toereikende
opvoedingsbegeleiding en selfaktualisering te verseker, word aanbeveel. Hierdie programme moet op
die mikro-, meso- en makrovlak van die samelewing geloods word. |
af |
dc.description.abstract |
The post-modem society of the 21st century is characterized by dynamic changes which
determine the quality of family life and educational support in families. This study aims to
determine, by means of a comprehensive literature study and qualitative investigation, the nature,
extent and influence of social phenomena on the constitution and maintenance of relationships
as well as the quality of educational support in contemporary urban families. Findings show that
some families are vulnerable, that relationships deteriorate and that educational support is
inadequate as a result of these changes. The decline of norms and values is an aggravating factor
in education and adolescence support. Parents and children have to take responsibility to
establish harmonious and loving relationships in the family.
Support and guidance programmes are recommended for parents and children to ensure
adequate educational support and self-actualization. These programmes must be launched on the
micro, meso and macro level of society. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (xvi, 243 leaves) |
|
dc.language.iso |
af |
af |
dc.subject |
Postmodern |
af |
dc.subject |
Postmoderne samelewingsverskynsels |
af |
dc.subject |
Opvoedingsbegeleiding |
af |
dc.subject |
Norm- en waardeverandering |
af |
dc.subject |
Verhoudingstigting in die gesin |
af |
dc.subject |
Verhoudingsonderhouding in die gesin |
af |
dc.subject |
Moderne stedelike gesin |
af |
dc.subject |
Post-modern |
en |
dc.subject |
Post-modern social phenomena |
en |
dc.subject |
Educational support |
en |
dc.subject |
Norm and value change |
en |
dc.subject |
Constitution of relationships in the family |
en |
dc.subject |
Continuation of relationships |
en |
dc.subject |
Modern city family |
en |
dc.subject.ddc |
306.850968 |
|
dc.subject.lcsh |
Families -- South Africa. |
en |
dc.subject.lcsh |
City and town life -- South Africa. |
en |
dc.subject.lcsh |
Environmental psychology -- South Africa. |
en |
dc.subject.lcsh |
Sociology, Urban -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Child development -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Communication -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Interpersonal communication -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Interpersonal relations -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Educational sociology -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Parenting -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Parent and child -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Communication in families -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Values -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Social change -- South Africa |
en |
dc.title |
Invloed van samelewingsveranderinge op verhoudinge binne die stedelike gesin : 'n sosio-opvoedkundige verkenning |
af |
dc.title.alternative |
The influence of changing societal phenomena on urban families : a socio-educational analysis |
en |
dc.type |
Dissertation |
|
dc.description.department |
Educational studies |
|
dc.description.degree |
M. Ed. (Sosio-Opvoedkunde) |
|