Institutional Repository

'n Metabletiese ondersoek na Bruin professionele onderwysverenigings en onderwysvakbonde in the RSA met spesifieke verwysing na hul eenheidstrewe in die onderwys

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van Zyl, A. E.
dc.contributor.author Muller, Gregorius Daniel en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:23:56Z
dc.date.available 2015-01-23T04:23:56Z
dc.date.issued 1997-11
dc.identifier.citation Muller, Gregorius Daniel (1997) 'n Metabletiese ondersoek na Bruin professionele onderwysverenigings en onderwysvakbonde in the RSA met spesifieke verwysing na hul eenheidstrewe in die onderwys, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17539> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/17539
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Organised trade unionism in the South African education sector is a new phenomenon. In this study the emergence and development of Coloured professional teacher associations and teacher trade unions is researched. Although Coloured teacher associations like the Teachers' League were great exponents of professionalism, they nevertheless showed characteristics of modern trade unionism. The development of Coloured professional teacher associations and trade unions is discussed against the background of their quest for teacher unity in South Africa. Since the establishment of the Teachers' League in 1913, the policy of Coloured teacher organizations on teacher unity underwent a remarkable change from mainly ethnic teacher unity (1913-1969) to unity across ethnic divisions (since the late seventies). This policy shift is contextualised in the ever changing political, social and economic milieu in South Africa. Finally recommendations on the professional teacher association enterprise and teacher trade unionism in South Africa is given. en
dc.description.abstract Die georganiseerde vakbondwese in die Suid-Afrikaanse onderwys is 'n nuwe verskynsel. In die studie is die ontstaan en ontwikkeling van die Bruin onderwysverenigingsbedryf en onderwysvakbondwese in Suid­ Afrika nagevors. Alhoewel die vroeere Bruin professionele onderwysverenigings soos die Teachers' League 'n sterk professionle karakter getoon het, het hulle kerumerke van die moderne vakbondwese, veral ten aansien van hul salarisonderhandelinge met onderwysowerhede, geopenbaar wat deurgaans in die verhandeling belig is. Die metabletiese ondersoek na Bruin professionele onderwysverenigings en -vakbonde is onderneem teen die agtergrond van hul etniese en nie-etniese eenheidstrewe in die onderwys. Die eenheidstrewe van Bruin onderwysersverenigings het 'n merkwaardige verruiming sedert die onstaan van die TLSA in 1913 ondergaan - 'n aspek wat in die lig van die deurlopende veranderende sosiale, politieke en ekonomiese klimaat in Suid-Afrika belig is. Ten slotte word aanbevelings ten opsigte van die onderwysverenigingsbedryf en die onderwysvakbondwese in die nuwe Suid-Afrika gemaak. af
dc.format.extent 1 online resource (334 leaves)
dc.language.iso af
dc.subject Teacher trade unionism en
dc.subject Teacher professionalism en
dc.subject Coloured teacher unity en
dc.subject Non-ethnic teacher unity en
dc.subject Coloured teacher associations en
dc.subject Coloured teacher trade unions en
dc.subject Collective bargaining in education en
dc.subject Coloured education en
dc.subject Characteristics of professionalism en
dc.subject.ddc 371.2006068 en
dc.subject.lcsh Teachers' unions -- South Africa en
dc.title 'n Metabletiese ondersoek na Bruin professionele onderwysverenigings en onderwysvakbonde in the RSA met spesifieke verwysing na hul eenheidstrewe in die onderwys en
dc.type Dissertation
dc.description.department Educational Studies
dc.description.degree M. Ed. (Historiese Opvoedkunde)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics