dc.contributor.advisor |
Pienaar, Gregory Edward
|
|
dc.contributor.author |
Le Roux, Jacobus Gerhardus, 1945-
|
|
dc.date.accessioned |
2015-01-23T04:24:56Z |
|
dc.date.available |
2015-01-23T04:24:56Z |
|
dc.date.issued |
1999-02 |
|
dc.identifier.citation |
Le Roux, Jacobus Gerhardus, 1945- (1999) Sportsielkunde as komponent in die opleidingsprogram van vakonderwysers, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17186> |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/10500/17186 |
|
dc.description |
Summaries in Afrikaans and English |
|
dc.description.abstract |
Die primere doel van hierdie ondersoek was om vas te stel hoe belangrik dit is dat 'n
komponent sportsielkunde ingesluit word in die opleidingsprogram van vakonderwysers.
Ten einde hierdie doel te bereik, is 'n teoretiese sowel as 'n empiriese ondersoek
uitgevoer.
Tydens die teoretiese ondersoek is verskillende aspekte van die sportsielkunde ontleed,
waarin die rol van die vakonderwyser telkens toegelig is. Tydens die empiriese
ondersoek (waaraan 134 vakonderwysers wat sport afrig en 235 sportleerlinge
deelgeneem het) is aangetoon dat:
Ongeveer 82% van die vakonderwysers wat sport afrig, opleiding in
afrigtingstegnieke ontvang het, maar slegs 16% het opleiding in sportsielkunde
ontvang.
• Vakonderwysers daarvan oortuig is dat sportsielkunde ingesluit moet word in die
opleidingsprogram van vakonderwysers.
• Dit vir sportleerlinge baie belangrik is dat sportmanne en -vroue vertroud moet
wees met bepaalde aspekte van sportsielkunde en dat hulle afrigters kennis
moet dra van sportsielkunde.
'n Aspek soos motivering in sport baie belangrik geag word deur onderwysers
sowel as sportleerlinge, terwyl angs in sport en aggressie in sport heelwat laer
op die ranglys verskyn. |
af |
dc.description.abstract |
It was the primary aim of this investigation to establish how important it is that a
component of sport psychology be included in the training programme of subject
teachers. In order to achieve this goal, a theoretical as well as an empirical investigation
were conducted.
During the literature study, different aspects of sport psychology were analyzed and the
role of the teacher was highlighted in each instance. During the empirical study ( in
which 134 subject teachers and 235 sport pupils participated) it was indicated that;
Approximately 82% of the subject teachers coaching sport, had received training
in coaching techniques, but only 16% had received training in sport psychology.
Subject teachers are convinced that sport psychology should be included in the
training programme of subject teachers.
Pupils participating in sport regard it as very important that sportsmen and -
women should be acquainted with certain aspects of sport psychology and that
their coaches should bear knowledge of sport psychology.
An aspect such as motivation in sport is regarded as being very important by
teachers and sport pupils, while anxiety in sport and aggression in sport appear
much lower on the rating scale. |
en |
dc.format.extent |
1 online resource (iv, 111 leaves) : illustrations |
|
dc.language.iso |
af |
|
dc.subject.ddc |
796.01 |
|
dc.subject.lcsh |
Sports -- Psychological aspects |
en |
dc.subject.lcsh |
Sports -- Study and teaching |
en |
dc.title |
Sportsielkunde as komponent in die opleidingsprogram van vakonderwysers |
af |
dc.title.alternative |
Sport psychology as a component in the training programme of subject teachers |
en |
dc.type |
Dissertation |
|
dc.description.department |
Educational Studies |
|
dc.description.degree |
M.Ed. (met spesialisering in Voorligting) |
|