Institutional Repository

'n Filosofies-andragogiese benadering tot dialektiese strategiese onderwysbestuur : 'n verwysing na die satellietkampus van die Vaaldriehoekse Technikon in Kempton Park

Show simple item record

dc.contributor.advisor Bodenstein, Hermanus Carel Andries
dc.contributor.author Geldenhuys, Michiël Daniël
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:43Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:43Z
dc.date.issued 1997-06
dc.identifier.citation Geldenhuys, Michiël Daniël (1997) 'n Filosofies-andragogiese benadering tot dialektiese strategiese onderwysbestuur : 'n verwysing na die satellietkampus van die Vaaldriehoekse Technikon in Kempton Park, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16835> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16835
dc.description.abstract Hoër Onderwys in Suid-Afrika is in 'n proses van transformasie. Hierdie transformasie is onder meer as gevolg van internasionale wereldtendense en die historiese agterstande van onderwys in Suid-Afrika. Dit is derhalwe noodsaaklik dat instellings, soos die Oos-Rand Kampus van die Vaaldriehoekse Technikon, strategiese beplanning in sy bestuursaktiwiteite behoort te inkorporeer. Hierdie studie het strategiese bestuur as sentrale tema met komponente in die Filosofiese Antropologie en in Sakebestuur. In hierdie studie is ondersoek gedoen na strategiese bestuur as dialektiese strategiese bestuur met kenmerke van bi-polere, dualistiese en kontensieuse aard. Dit is vanuit hierdie vertrekpunt dat dialektiese strategiese bestuur in die kategoriee van menswees, soos onder meer synsopenheid, dialoog, toekomstigheid, paties-dinamiese gerelasioneerdheid, verbeelding, selfbewussyn, waardes en vryheid en besluitneming, gefundeer kan word. Dit kan gekonstateer word dat dialektiese strategiese bestuur 'n menslike aktiwiteit is wat in die Filosofiese Antropologie en in die Aksiologie gefundeer is. 'n Ondersoek is ook geloods na faktore wat die toekomstige strategiese posisie van die Oos-Rand Kampus van die Vaaldriehoekse Technikon kan beinvloed en/of bepaal Internasionale en nasionale onderwysfaktore is ondersoek en 'n nie-empiriese opname is onder personeel, studente en werkgewers uitgevoer om inligting te verkry wat in strategiese bestuur gebruik kan word. Die gevolgtrekkings van hierdie studie is in die vorm van strategiese tendense en 'n moontlike bestuursplan uiteengesit wat as 'n vertrekpunt in 'n strategiese plan vir die Oos-Rand Kampus van die Vaaldriehoekse Technikon gebruik kan word. af
dc.description.abstract Higher Education in South Africa is in a process of transfonnation. This transfonnation is, amongst others, due to the international global tendencies and the historic backlog of education in South Africa It is therefore imperative that institutions, such as the East Rand Campus of the Vaal Triangle Technikon, should incorporate strategic planning in its managerial activities. This study has strategic management as a central theme with components in the Philosophical Anthropology and in Business Management. In this study strategic management has been investigated as dialectic strategic management with characteristics of a bi-polar, dualistic and contention nature. It is from this departure that dialectic strategic management can be funded in the categories of being human, namely openness to being, dialogue, futurity, pathic-dynamic relatedness, imagination, self consciousness, values and freedom and decision making. It can thus be stated that dialectic strategic management is a human activity funded in the Philosophical Anthropology and in the Axiology. An investigation has also been done pertaining factors which can influence and/or determine the future strategic position of the East Rand Campus of the Vaal Triangle Technikon. International and national educational factors have been investigated and a non-empirical survey was made among stafl: students and employers as to obtain infonnation that can be used in strategic management. The conclusion of the study is presented in the form of strategic intents and a probable management plan that can be used as a point of departure in a strategic management plan for the East Rand Campus of the Vaal Triangle Technikon. en
dc.format.extent 1 online resource (xiii, 287 leaves)
dc.language.iso af af
dc.subject East Rand Campus en
dc.subject Vaal Triangle Technikon en
dc.subject Dialectic strategic management en
dc.subject Categories of being human en
dc.subject Axiology and strategic planning en
dc.subject Higher educational tendencies en
dc.subject Transfonnation in higher education en
dc.subject East Rand regional educational factors en
dc.subject Satellite campuses en
dc.subject Vaal Triangle Technikon en
dc.subject Strategic intents en
dc.subject Management plan en
dc.subject.ddc 378.101096822 en
dc.subject.lcsh Technikons -- South Africa -- Kempton Park en
dc.subject.lcsh Vaal Triangle Technikon en
dc.subject.lcsh Universities and colleges -- South Africa en
dc.subject.lcsh Universities and colleges -- South Africa -- Administration en
dc.title 'n Filosofies-andragogiese benadering tot dialektiese strategiese onderwysbestuur : 'n verwysing na die satellietkampus van die Vaaldriehoekse Technikon in Kempton Park af
dc.type Thesis
dc.description.department Educational Studies
dc.description.degree D. Ed. (Filosofie van die Opvoeding)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics