Institutional Repository

Aggressiwiteit : 'n fundamenteel-andragogiese perspektief op selfbeeldvorming

Show simple item record

dc.contributor.advisor Bodenstein, Hermanus Carel Andries
dc.contributor.author Fourie, Hendrina Magdalena, 1948- en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:42Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:42Z
dc.date.issued 1994-11 en
dc.identifier.citation Fourie, Hendrina Magdalena, 1948- (1994) Aggressiwiteit : 'n fundamenteel-andragogiese perspektief op selfbeeldvorming, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16802> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16802
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Teen die agtergrond van toenemende gewelddadige gedrag binne die konteks van verskillende bevolkingsgroepe en gemeenskappe, is reeds ·heelwat navorsing ten opsigte van die aard en oorsake van aggressiewe gedrag onderneem. Aggressiwiteit as vorm van afwykende gedrag is nog nooit deur die onderskeie gemeenskappe in die Republiek van Suid-Afrika aanvaar nie. Die oorsake van aggressiwiteit word deur verskillende navorsers vanuit wydverspreide ooghoeke benader. Hoewel fisiologiese oorsake van aggressiewe gedrag nie deur die skrywer ontken word nie, word in hierdie studie die volwasse mens as verantwoordelike en verantwoordbare wese se motivering vir aggressiewe gedrag van naderby beskou. 'n Weldeurdagte literatuurstudie oor aggressiwiteit sowel as die basiese hunkeringe van die mens in die kontemporer-moderne wereld, het aan die lig gebring dat mense verskillend optree al sou hulle aan dieselfde samelewingseise blootgestel word. Ervaringsreste, veral ten opsigte van pedagogiese verhoudings, blyk 'n groat rol in die vorming van die selfbeeld sowel as belewing en hantering van krisissituasies te speel. Die mens staan nooit alleen in die wereld nie, maar is voortdurend in 'n verhouding betrokke. Die noodwendigheid van verhoudings raak horn as sosiale wese, en is ten nouste gekoppel aan belewing en beagting van die self. Defhalwe word die ervaring van verhoudings uit veral die kinderdae, of te wel pedagogiese verhoudings, as van deurslaggewende belang by die vorming van die selfbeeld beskou. Die bevindinge van hierdie studie is geverifieer by wyse van 'n idiografiese ondersoek. Gevangenes wat aggressiewe misdade gepleeg het, is op vrywillige basis by die navorsing betrek. Na aanleiding van genoemde bevindings is dit nodig geag om 'n gestandaardiseerde vraelys vir die meting van elkeen se selfbeeldstand in te skakel. Aanbevelings is geformuleer nadat insig uit navorsingsresultate ten aansien van die interafhanklikheid van pedagogiese verhoudings, selfbeeldvorming en aggressiwiteit, verkry is. Hierdie aanbevelings is veral gerig op steungewende, terapeutiese begeleiding van die aggressiewe oortreder sodat hy vaardighede kan aanleer waar~olgens hy lewenskrisisse kan begryp en hanteer.
dc.description.abstract Extensive research has already been undertaken in respect of the nature of aggression against the background of increasingly violent behaviour within different population groups and communities. Aggression as a form of deviant behaviour has never been accepted by the various communities in the Republic of South Africa. Researchers have investigated the causes of aggression from a wide range of perspectives. Although the author does not deny the existence of physiological causes of aggressive behaviour, this research focuses on the motivation for aggressive behaviour in the adult as responsible and accountable being. A thorough study of the literature concerning aggression as well as, the basic yearnings of man in the contemporary modern world, revealed a diversity in human behaviour even when people were confronted with the identical demands of society. Past experience, especially in connection with pedagogic relations, appears to have an important impact on not only the formation of the self-image but also how people experience and cope with crisis situations. Man is never in the world in isolation but is continuously involved in relationships. This essentiality of relationships affects him as a social being and is intimately a,ssociated with the experiencing and evaluation of the self. Experiences with relationships, especially in childhood, that is pedagogic relationships, are therefore, of cardinal importance in self-image formation. The findings of this research were verified by means of ideographic studies. Prisoners who had perpetrated violent crimes were included in this research on a voluntary basis. In accordance with the findings it was considered necessary to incorporate a standardized questionnaire to measure the state of the self-image of each prisoner. Recommendations were formulated after obtaining insight arising from research findings which focussed on the interdependence of pedagogic relationships, self-image formation and aggression. These recommendations are mainly directed at the supportive therapeutic guidance of the aggressive transgressor in order that he may acquire skills to understand and cope with the crises of life.
dc.format.extent 1 online resource (iii, 207 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject Aggression
dc.subject Aggressive behaviour
dc.subject Pedagogic relations
dc.subject Relationships
dc.subject Deviant behaviour
dc.subject Self-concept
dc.subject Self-image
dc.subject Permissive parental style
dc.subject Authority
dc.subject Violence
dc.subject.ddc 370.153 en
dc.subject.lcsh Aggressiveness en
dc.subject.lcsh Self-perception en
dc.subject.lcsh Prison psychology en
dc.subject.lcsh Human beings en
dc.subject.lcsh Educational psychology -- Research en
dc.subject.lcsh Social problems en
dc.title Aggressiwiteit : 'n fundamenteel-andragogiese perspektief op selfbeeldvorming en
dc.type Dissertation
dc.description.department Educational Studies
dc.description.degree D. Ed. (Filosofie van die Opvoeding) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics