Institutional Repository

Gesindheid van onderwysers in gewone skole teenoor leerders met spesiale onderwysbehoeftes

Show simple item record

dc.contributor.advisor Booyse, A. M. (Adriana Magdalena)
dc.contributor.author Wessels, Daniel
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:30Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:30Z
dc.date.issued 1997-04
dc.identifier.citation Wessels, Daniel (1997) Gesindheid van onderwysers in gewone skole teenoor leerders met spesiale onderwysbehoeftes, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16462> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/16462
dc.description Summaries in Afrikaans and English
dc.description.abstract Die wereldwye neiging in die onderwys wat bekend staan as lnsluiting is teweeggebring deur die reg van elke individu op onderrig, soos vasgele in die Universele Verklaring van Menseregte van 1948, tesame met die hernieude onderneming van die wereldgemeenskap' op die Wereldkonferensie oor Opvoeding vir Almal van 1990 om daardie reg, ten spyte van individuele • verskille, te verskans. Aile aanduidings is dat Suid-Afrika ook die beleid van lnsluiting sal aanvaar in die regering se pogings om die onderwys te hervorm. Hierdie beleid van lnsluiting hou groot implikasies in vir die onderwyser in, die gewone skole, aangesien hulle beida die voorwerp en die . agent is van sodanige hervorming. Daar word aanvaar dat die onderwyser se houding teenoor leerders in die algemeen 'n belangrike rol speel met betrekking tot die sukses van die onderrig- en leergebeure in die klaskamer. Hierdie houding word dikwels bepaal deur die · onderwyser se kennis van leerders in die klaskamer en sy vaardighede met betrekking tot hul onderrig. In die lig van die literatuurstudie, wat daarop dui dat onderwysers nie voldoende opleiding ontvang om aan die behoeftes van leerders met spesiale onderwysbehoeftes te voldoen nie, word in hierdie navorsing die houding van die onderwyser in die gewone skool teenoor die leerders met spesiale onderwysbehoeftes soos dit in die praktyk openbaar word bepaal. af
dc.description.abstract The right of every individual to education, as enshrined in the 1948 Universal Declaration of Human Rights, and the renewing of the pledge made by the world community at the 1990 World Conference on Education for All to ensure that right, regardless of individual differences, gave rise to the worldwide trend in education known as Inclusion. All indications are that South Africa will also adopt the policy of Inclusion as part of the government's efforts to reform education. The policy of Inclusion has major implications for the teachers in the ordinary school, as they are both the subjects and the agents of reform. It is generally believed that teachers' attitudes towards learners plays a major role ·in the success of the teaching-learning events in the classroom. These attitudes are often influenced by .. the teachers' knowledge of the learners in their classrooms and their skill in teaching them. In view of literature that suggests that teachers are not adequately trained to meet the needs of learners, with special Educational needs, this study undertakes to investigate the attitude of teachers in the ordinary school towards learners with special educational needs, as it manifests in practice. en
dc.format.extent 1 online resource (156, 7 leaves) : illustrations
dc.language.iso af
dc.subject Learners with special Educational Needs (LSEN) en
dc.subject Attitudes en
dc.subject Teachers attitudes en
dc.subject Ordinary School en
dc.subject Mainstreaming en
dc.subject Inclusion en
dc.subject Attitudes towards Learners with Special Educational Needs en
dc.subject Leerders met Spesiale Onderwysbehoeftes (LSOB) af
dc.subject Gesindhede af
dc.subject Onderwyser gesindhede af
dc.subject Gewone skool af
dc.subject Hoofstrooming af
dc.subject Insluiting af
dc.subject Gesindhede teenoor Leerders met Spesiale Onderwysbehoeftes af
dc.subject.ddc 371.9046
dc.subject.lcsh Teachers -- Attitudes en
dc.subject.lcsh Mainstreaming in education -- South Africa -- Durban Metropolitan Area en
dc.subject.lcsh Inclusive education -- South Africa -- Durban Metropolitan Area en
dc.subject.lcsh Learners with special educational needs en
dc.title Gesindheid van onderwysers in gewone skole teenoor leerders met spesiale onderwysbehoeftes af
dc.type Dissertation
dc.description.department Educational Studies
dc.description.degree M.Ed. (Ortopedagogiek)


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics