Institutional Repository

Die teodisee-probleem in die boek Job

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van Dyk, P. J
dc.contributor.author Bothma, Jan Daniël en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:05Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:05Z
dc.date.issued 1996-06 en
dc.identifier.citation Bothma, Jan Daniël (1996) Die teodisee-probleem in die boek Job, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15769> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/15769
dc.description Summaries in English and Afrikaans
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Die boek Job verwerp vergelding as enigste verklaringsbeginsel van goed en kwaad, maar sluit vergelding en beloning nie heeltemal uit nie: Onmiddellike straf op sonde is onversoenbaar met God se genade, maar indien daar volhard word in kwaad, sal God dit uiteindelik straf net soos Hy uiteindelik die goeie beloon. Die klem op 'n histories-kritiese uitleg van die boek Job, het in die verlede daartoe gelei dat die moontlike literere eenheid van die boek dikwels uit die oog verloor is. Hoewel die boek sander enige twyfel saamgestel is uit verskillende bronne, impliseer dit nie noodwendig dat die auteur nie sy bronne tot 'n sinvolle geheel gei'ntegreer het nie. Die boek Job toon tekens dat dit hoofsaaklik die werk van een auteur was wat sy. bron(ne) net as 'n vertrekpunt gebruik het, maar nogtans 'n heeltemal nuwe werk gekomponeer het met 'n basiese eenheid in struktuur en inhoud. Histories-kritiese eksegete beskou gewoonlik die redevoerings met die drie vriende en die Godsrede as 'n eenheid, maar beskou die raamvertelling en die Elihu-rede as afsonderlike bronne met 'n eie siening van die teodisee-probleem. Die boek Job moet egter as 'n literere-eenheid verstaan word, met 'n enkele geintegreerde standpunt oor die teodisee-probleem. Die raamvertelling kan in sy huidige vorm slegs in samehang met die poetiese deel verstaan word en hied nie 'n afsonderlike siening oor die teodisee-probleem nie. Die Elihu-karakter vervul 'n antler funksie in die boek as Job se drie vriende. Die Elihu-rede vorm 'n hegte eenheid met die res van die boek en hied 'n inleiding tot die Godsrede. Die Godsrede kan gebruik word as 'n samevatting van die Job-auteur se standpunt oor die teodisee-probleem.
dc.description.abstract The book Job rejects retribution and reward as the only principle for explaining good and evil, but acknowledges it's existence: Immediate punishment for sinning can not be reconciled with the love of God, but repeated wrongdoing will ultimately be punished by God, just as the good will be rewarded. In the past the emphasis on a historical critical explanation of the book Job, possibly caused that the literary entity of the book was overlooked. Even though the book is definitely compounded from different sources, it doesn't necessarily mean that the author did not integrate these sources to a meaningful entity. There are certain aspects in the book that indicate that the book was written by one author who used his source(s) as a basis, from which he created a new narrative. In this new creation, the contents and structure of all parts form a basic entity. Historical critical exegetes usually see the speeches of Job's three friends and the Lords' Speeches as an entity. The framework and the Elihu speeches though, are seen as coming from different sources with it's own view on the problem of theodicy. The book Job must, however, be seen as a litermy entity with one integral viewpoint on the problem of theodicy. Although Elihu plays a different role from that of the three friends of Job, his speeches are tightly interwoven with the rest of this book and he can be seen as the forerunner of the Speeches of the Lord. The Speeches of the Lord can be used as a summary of the author's viewpoint on the problem of theodicy.
dc.format.extent 1 electronic resource (viii, 162 leaves) en
dc.language.iso af
dc.subject Theodicy
dc.subject Book of Job
dc.subject Elihu
dc.subject Literary Criticism
dc.subject Retribution
dc.subject.ddc 223.1066 en
dc.subject.lcsh Elihu (Biblical figure) en
dc.subject.lcsh Bible. Job -- Criticism en
dc.title Die teodisee-probleem in die boek Job en
dc.type Thesis
dc.description.degree Th.D.(Old Testament) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

  • Unisa ETD [12743]
    Electronic versions of theses and dissertations submitted to Unisa since 2003

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics