Institutional Repository

Bepaling van die aard van kommunikasie van die Lugmagbasis Swartkop

Show simple item record

dc.contributor.advisor Wessels, J. S.
dc.contributor.advisor Nealer, E. J.
dc.contributor.author Palmer, Joseph Hope en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:04Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:04Z
dc.date.issued 1998-11 en
dc.identifier.citation Palmer, Joseph Hope (1998) Bepaling van die aard van kommunikasie van die Lugmagbasis Swartkop, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15732> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/15732
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract In hierdie verhandeling word die aard van kommunikasie van die Lugmagbasis (LMB) Swartkop onder die loep geneem. Die outeur toon aan dat daar nie altyd duidelikheid is oor die aard van kommunikasie in militere instellings nie. Dit het die prikkeling gebied om die aard van kommunikasie in 'n militere installing te bepaal - in hierdie geval, LMB Swartkop. Die rede vir die studie is om kommunikasie as 'n interne organisatoriese reeling by die LMB Swartkop te ondersoek. Om die agtergrond tot die navorsing te bied, word die ekonomiese- en politieke redes vir verandering by die LMB Swartkop kortliks weergee. Die redes hoekom hierdie Lugmagbasis as fokusgebied gebruik word vir die navorsing, word ook aangevoer. Daar word met die navorsing gefokus op vertikale kommunikasie, horisontale kommunikasie, diagonale kommunikasie, asook enkele interne organisatorieseen omgewingsfaktore. Enkele aspekte ten opsigte van eksterne faktore, soos byvoorbeeld die 1994-verkiesing en die nuwe Grondwet, wat kon lei tot verbetering van kommunikasie te Lugmagbasis Swartkop en die houding van die personeel jeens kommunikasie word ook aangeraak. Die bevindinge van die navorsing wentel rondom die feit dat vertikale, horisontale en diagonale kommunikasie 'n definitiewe bydrae maak om werk op die Lugmagbasis Swartkop effektief te verrig. Hierdie kommunikasie vind hoofsaaklik plaas wanneer daar formeel en informeel oor werk gekommunikeer word.
dc.description.abstract In this dissertation, the nature of communication of the Air Force Base Swartkop is being put under the magnifying glass. The author indicates that the nature of communication in military organisations is not clear This provided the incentive to study the nature of communication of a military organisation and in this case, Air Force Base Swartkop. The reason for the study is to determine how the nature of communication as an internal organisational arrangement contributes to the effective functioning of the base. This study focuses on vertical, horizontal and diagonal communication as well as internal organisational, external and environmental factors. Aspects such as the personnel's attitude towards communication is discussed as well. The findings of the study centre on the fact that vertical, horizontal and diagonal communication make a definite contribution to the effective functioning of the base. This communication mainly occurs when personnel communicate formally and informally on work.
dc.format.extent 1 online resource (1 v. (various pagings)) en
dc.language.iso af
dc.subject Communication as part of organisation
dc.subject Communication in the South African Air Force
dc.subject Communication in the South African Defence Force
dc.subject Vertical communication
dc.subject Horizontal communication
dc.subject Diagonal communication
dc.subject Air Force Base Swartkop
dc.subject Change
dc.subject Attitude towards communication
dc.subject Models on communication
dc.subject Communication process
dc.subject Need to communicate
dc.subject.ddc 358.4168840968235 en
dc.subject.lcsh Swartkop Air Force Base (Pretoria, South Africa) -- Management en
dc.subject.lcsh Communication in management -- South Africa -- Pretoria en
dc.subject.lcsh Communication in organizations -- South Africa -- Pretoria en
dc.subject.lcsh Communication models en
dc.title Bepaling van die aard van kommunikasie van die Lugmagbasis Swartkop en
dc.type Dissertation
dc.description.department Public Administration and Management
dc.description.degree M.Admin. (Public Administration) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics